Carla-met.'n.C

1.3K posts

Carla-met.'n.C banner
Carla-met.'n.C

Carla-met.'n.C

@Carlzie_7

ek praat 3 tale: afrikaans, engels en sarkasme ek lief MUFC. jong lyf_ou siel

drome.vriende.jonkwees.liefde Katılım Eylül 2013
0 Takip Edilen215 Takipçiler
Carla-met.'n.C retweetledi
Afrikaans
Afrikaans@Vir_Afrikaans·
Ons leef in 'n leeftyd, waar die meisie vir 'n ou moet wag om eerste te loop.
Nederlands
0
27
10
0
Carla-met.'n.C retweetledi
JP iets
JP iets@JP_iets·
Iemand: "Hoeveel push-ups kan jy doen?" Ek: "almal"
Nederlands
0
8
5
0
Carla-met.'n.C retweetledi
pretensie prinses.
pretensie prinses.@Dis_die_prinses·
Colourfest, meer soos selfie-fest.
Eesti
0
1
2
0
Carla-met.'n.C retweetledi
pretensie prinses.
pretensie prinses.@Dis_die_prinses·
Ons almal was al op daai stadium gewees waar ons gesê het ons gaan nie vloek nie.
Nederlands
0
17
3
0
Carla-met.'n.C
Carla-met.'n.C@Carlzie_7·
"Maar mamma, die kinders in Amerika mag by die huis bly na 'n aardbewing!"
Nederlands
0
1
0
0
Carla-met.'n.C
Carla-met.'n.C@Carlzie_7·
"Soen so veel as wat jy wil" -FVC
Nederlands
0
1
0
0
Carla-met.'n.C retweetledi
Denè
Denè@reportwave·
It's always like springtime with you
English
0
1
2
0
Carla-met.'n.C retweetledi
René
René@RenexKx·
God's not dead!
English
0
1
1
0
Carla-met.'n.C retweetledi
Melissa
Melissa@MelissaBotha·
Sy ogies het begin blink en hy't afgeskakel en net gesê "Met haar, glimlag ek heeltyd." sonder twyfel kon jy sien, dis for real.
Nederlands
0
1
1
0
Carla-met.'n.C retweetledi
Carmen Venter
Carmen Venter@carmenventer8·
As dit 2012 was het ons almal rede gehad om bekommered te wees.
Nederlands
0
6
1
0
Carla-met.'n.C retweetledi
Elmar🕊
Elmar🕊@look_its_elmar·
Almal kan kalmeer. Blykbaar was dit net 'n Oppikoppi soundcheck.
Nederlands
0
10
7
0
Carla-met.'n.C retweetledi
namandix_x
namandix_x@NamandiL·
Vriendskap is geen groot ding nie, dis ń miljoen klein dingetjies.
Nederlands
0
1
0
0
Carla-met.'n.C retweetledi
WaarheidAgterElkeMan
WaarheidAgterElkeMan@JacquesJordaan4·
"Gebreekte kryte kleur nog in."
Nederlands
0
23
8
0
Carla-met.'n.C retweetledi
Papawers & Poësie
Papawers & Poësie@Prewelend_·
ñ Sondag dwing my om te dink. Dit wurg introspeksie by my keel af.
Nederlands
0
10
7
0
Carla-met.'n.C retweetledi
namandix_x
namandix_x@NamandiL·
ń Soen op die voorkop is so ń klein gebaar, maar tog is dit so betekenisvol.
Nederlands
0
2
1
0