Afrikaans is Groot

33.2K posts

Afrikaans is Groot banner
Afrikaans is Groot

Afrikaans is Groot

@AfrIsGroot

Vars nuus oor Afrikaans is Groot-konserte asook Coleske Artists kunstenaars en vrystellings.

South Africa Katılım Ağustos 2010
182 Takip Edilen96.7K Takipçiler
Afrikaans is Groot
Afrikaans is Groot@AfrIsGroot·
Hoe ongelooflik is hierdie? 💚 As deel van Spotify se EQUAL Africa veldtog verskyn ons eie Demi Lee Moore op reklameborde al die pad in New York. 😱 Dis ’n pluimpie vir enige Afrikaanse kunstenaar en ons is ongelooflik trots op Demi Lee. 👏
Afrikaans is Groot tweet media
Nederlands
2
0
9
545
Afrikaans is Groot
Afrikaans is Groot@AfrIsGroot·
Vitamiene See: die perfekte dosis son, sand en 'n bietjie gekheid! 🌊😄 Riaan Benade herinner ons dat die lewe beter is met soutwater en baie humor! #Soutwater #Humor #Lewe
Nederlands
0
1
3
383
Afrikaans is Groot
Afrikaans is Groot@AfrIsGroot·
🌊 "Vitamiene See" is jou dosis son, sand en humor! Riaan Benade 🐳
English
0
1
4
437
Afrikaans is Groot
Afrikaans is Groot@AfrIsGroot·
🌊 "Vitamiene See" is die perfekte dosis son, sand en 'n bietjie gekheid! Riaan Benade se medisyne is goeie lag en 'n bietjie seesand. Hierdie video is 'n herinnering dat die lewe beter is met 'n bietjie soutwater en baie humor. 🏖️😄
Nederlands
0
1
2
260