Alani Janeke retweetledi
Alani Janeke
2.3K posts

Alani Janeke
@AlaniJan
May happiness follow you as sure as the sun rises and sets.
Katılım Ocak 2010
704 Takip Edilen1K Takipçiler
Alani Janeke retweetledi

Private aankopers van diesel op groot maat vir die landbou en vervoersektor het talle vrae oor bybetalings van R2/liter tot R5 per liter diesel wat groot dieselverskaffers van 31 Maart af vir hul dieselbestellings vra.
landbou.com/markte/marknuu…
Nederlands

Journey of more than 4 years for #CapeWools with regards to tracebility and #blockchaintechnology.The launch for the #Landbou24+Cape Wools’ digital platform enables producers to participate in traceability in the wool value chain through Agrista’s smart technology. @landbou



English

Richard Krige, graanboer van die Wes-Kaap, is herkies as voorsitter van @GrainSA tydens die organisasie se 2026 kongres.

Nederlands

Die 2025 Toyota SA #NewHarvestFarmer is Rudzani Sadiki. Hy boer met sonneblom, beeste, skape en braaikuikens in die Rustenburg-omgewing. @landbou

Nederlands

Baie geluk aan Iqhude Supply and Farming wat vanaand die prys van kommunale boerdery assosiasie by die Toyota SA @AgriSA1904 Jongboer v d Jaar geleentheid gewen het. @landbou

Nederlands

@JohnSteenhuisen glo dat die @landbou 'n sektor van sonsopkoms is, nie sonsondergang nie. "En die beste van die sektor lê nog voor ons in die toekoms." #ToyotaAgriSAJongboerVanDieJaar
@AgriSA1904 @ToyotaSA

Nederlands

Baie geluk aan Jan Grey van Janvos Landgoed naby Davel in Mpumalanga wat as die 2025 Boer van die Jaar deur die @AgriWritersSA aangekondig! Baie geluk! @landbou

Nederlands

Nkosana Mtimkulu is vanaand vereer as die 2025 Nuwe Toetreder tot Kommersiële Landbou deur die @AgriWritersSA. Hy is tragies oorlede vroeër die week.

Nederlands

Baie geluk aan dr Hendrik Smith wat as die @AgriWritersSA se 2025 Landboukundige van die Jaar aangewys is! @landbou

Nederlands

@landbou is vanaand by die Boer v d Jaar funksie van die @AgriWritersSA. Die wind het bedaar en dis 'n pragtige aand in Worcester.


Nederlands

Baie geluk, Richard Krige (regs), ondervoorsitter van @GrainSA, wat pas verkies is as die nuwe voorsitter van Graan SA. #gsacongress25 @landbou "Ek aanvaar die verantwoordelik om dié organisasie te lei met die ondersteuning van die lede en raad."

Nederlands

Hierdie kwessies druk op graanprodusente by @GrainSA se 2025 kongres. Die liggingsdifferensiaal vorm deel van logistiek. #GSACongres2025

Nederlands

@JohnSteenhuisen het 'n ongelooflike manier om na jou te luister en te onthou wat jy gesê het. "We can proudly call you our minister of agriculture," sê Derek Mathews, voorsitter van @GrainSA. #GSACongress2025

Nederlands

Corné Krige is vanaand die gasspreker tydens die aandgeleentheid van die 2025 Landbouweekblad Herlewingslandboukonferensie. Die tema wat hy bespreek is: Helder denke in donker tye. @GermanyinSA
@landbou #Herlewingslandbou #klimaatslimboerdery #DuitslandEnSA #Landbouweekblad


Nederlands
Alani Janeke retweetledi

Die erge droogtetoestande in dele van Mpumalanga word as katastrofies beskryf, terwyl die aangeplante somergrane in dele van die Noordoos-Vrystaat weens die hoë temperature en gebrekkige reënval baie swaarkry. landbou.com/landbou/nuus/d…
Nederlands





