Dapper Media

274 posts

Dapper Media banner
Dapper Media

Dapper Media

@DapperMedia4

Maatskappy gestig vir die bevordering en verspreiding van Afrikaanse inhoud.

Pretoria, South Africa Katılım Aralık 2018
510 Takip Edilen541 Takipçiler
Dapper Media retweetledi
adam tas
adam tas@adamtasmusiek·
Ons begin môre film aan die derde reeks van Byt en Buskruit. Gaan die vis jag in Kosie baai. Hopenlik is daar van die grotes wat daar draai na Sodwana se kant toe.
adam tas tweet media
Nederlands
5
3
92
0
Dapper Media retweetledi
Universal Musiek
Universal Musiek@Umusiek·
SPLINTERNUWE video van @JoBlack_BTG is die Vrydag beskikbaar- liedjie nou oppad na jou gunsteling radio-stasie.....
Universal Musiek tweet media
Nederlands
0
10
9
0
Dapper Media retweetledi
adam tas
adam tas@adamtasmusiek·
So na 10 dae in sout met swaar gewigte bo-op om die vog uit te trek, word die Bosvark boude nou gehang vir negemaande tot dit in presciuto verander. Na so twee weke kry hy wel ń laag varkvet en peper sodat die vleis nie heel uitdroog nie.
adam tas tweet media
Nederlands
9
5
132
0
Dapper Media
Dapper Media@DapperMedia4·
“And one day she discovered that she was fierce and strong and full of fire, and that not even she could hold herself back, because her passion burned brighter than her fears.” –Mark Anthony
Dapper Media tweet media
English
0
2
4
0
Dapper Media
Dapper Media@DapperMedia4·
Ons volgende gas op Byt & Buskruit....kan jy raai wie stap daar saam met @adamtasmusiek
Dapper Media tweet media
Nederlands
2
2
4
0