PatriotApparel
2.4K posts

PatriotApparel
@HuntingPatriot
Patriot Apparel is more than just a trendy clothing brand, we live out our passion. Nature conservation therefore lies at the heart of what we do.
South Africa Katılım Mart 2015
367 Takip Edilen1.7K Takipçiler
PatriotApparel retweetledi

Die Jagseisoen lé op die horison.Veld,Buskruit,Vuur,Biltong, Droë Wors. Maak seker jy Dra jou Passie hierdie Jag Seisoen en besoek gerus ons webtuiste patriotapparel.co.za of kontak ons Direk via ons Patriot Whatsapp Winkel by 064 527 9352 om nou jou #JagPatriot hemp te bestel

Nederlands

Begin van n Nuwe week, Nuwe uitdagings. Glo in Jouself. Jy kan, Jy Gaan. Dis Moontlik. Lekker Geseënde week Patriotte! #MaandagMotivering #maandagmotivatie #nuweweeknuweuitdagings #monday #Maandag #Passie #Trots #LeefPatrioties #patriotapparel.co.za #PatriotRSA @SPMarais

Nederlands
PatriotApparel retweetledi

Farming is a fundamental part of Afrikaners’ cultural identity.
Our footsteps in South Africa date back to 1652 and ever since our love to farm God’s land kept growing.
That is why they call us the Boer (farmer).
❤️
#Afrikaner #Boer #SouthAfrica

English

Tyd om Daai vleis uit te haal en die kole reg te kry want #PatriotVrydag is hier. Daar is net 1 manier om die aanbreek van die Naweek te vier en dis op die Patriotiese Manier! #Passie #Trots #Liefde #LeefPatrioties #patriotapparel.co.za #PatriotRSA @SPMarais @Jaiceterblanche

Nederlands

Dis die begin van n Nuwe week met Nuwe uitdagings. Onthou dis nooit te laat om oor te begin nie. Lekker week Patriotte #MaandagMotivering #maandagmotivatie #maandag #NuweWeek #NuweWeek #Hart #Passie #PatriotTrots #LeefPatrioties #PatriotRSA @SPMarais

Nederlands

Skop jou skoene uit, skink n glasie want Daar is net 1 manier om jou Naweek te vier en dis met n Patriotiese vuur! #PatriotVrydag #braaivibes #braaitime #DisNwk #NouGaanOnsBraai #patriotapparel.co.za #vrydagbraai #naweeklyfie #Passie #Hart #PatriotTrots #PatriotRSA @SPMarais

Nederlands

Wees die Vuurtoring in Iemand se Storm! Sterkte met Jul week Patriotte. Trap die week plat!
#MaandagMotivering #NuweWeek #Vuurtoring #Passie #Trots #LeefPatrioties #patriotapparel.co.za #PatriotRSA @SPMarais

Nederlands
PatriotApparel retweetledi

Tyd om die naweek te vier met n #PatriotVrydag vuur na n lang week! #DisNwk #braaityd #VrydagPlesier #PatriotVuur #PatriotTrots #patriotapparel.co.za #LeefPatrioties @SPMarais

Nederlands

Aartjie na Sy Vaartjie, Beskikbaar van 5 jaar tot 5XL. Bestel vandag nog vir jou en die klein span by patriotapparel.co.za of kontak ons Direk via ons Patriot Whatsapp Winkel by 064 527 9352. #aartjienasyvaartjie #PatriotTrots @SPMarais

Nederlands

Ons maak ons Maandag Amper kla met die gedagte om Altyd dankbaar te wees vir wat jy het.Dankbaarheid beteken dat dit wat Ek reeds het en ontvang,genoeg is.Lekker week vir julle Patriotte #PatriotTrots #Dankbaarheid #MaandagMotivering #LeefPatrioties #patriotapparel.co.za

Nederlands

Moenie bang wees vir Misluk nie. Wees banger om nie eers te Probeer nie! Mag jul n produktiewe week ervaar Patriotte. #MaandagMotivering #NuweWeek #Hart #Siel #Passie #PatriotTrots #patriotapparel.co.za #LeefPatrioties @SPMarais

Nederlands

Die naweek is hier en daar is net 1 manlier om hom te vier en dis met n Patriot Vrydag vuur! Tyd vir n bietjie vleis Plesier….. #DisNwk #OnsGaanNouBraai #PatriotRSA #PatriotApparel #PatriotTrots @SPMarais @Jaiceterblanche

Nederlands

4 van die lekkerste Afrikaanse woorde. Moerkoffie, Brannas, Biltong & Braai. Kry jou #Moerkoffie t-hemp vandag nog by patriotapparel.co.za of kontak ons Direk via die Patriot Whatssap Shop by 064 527 9352 #Passie #Hart #LeefPatrioties #PatriotTrots #PatriotRSA @SPMarais

Nederlands
PatriotApparel retweetledi

Nuwe week,bied nuwe uitdagings! Begin jou week met die regte voet uit die nwk bed. Sterkte met jul week Patriotte. Trap hom plat! #MaandagMotivering #NuweWeek #PatriotTrots #LeefPatrioties @SPMarais

Nederlands

@Jaiceterblanche @SPMarais Patriot trots geskenk pakkie special vir jou met SY eie getekende Canon Rugby trui vir die Kroeg of vir werk is die vraag
Nederlands

kersfees nog vroer gekom. dankie @SPMarais vir die groot bederf.@HuntingPatriot nou gaan die son nie pla die volgende oggend nie.



Nelspruit, South Africa 🇿🇦 Nederlands
PatriotApparel retweetledi

My gunsteling top met oom Paul Kruger op - n volksleier soos min.
Ek dink vandag, op sy verjaarsdag, spesiaal aan sy woorde:
“Neem uit die verlede dit wat goed is en bou daarop die toekoms.”
Dankie @HuntingPatriot vir die top!

Nederlands










