Elize

13.6K posts

Elize banner
Elize

Elize

@Elizemte

Blykbaar is alle ingeligte volwassenes op Twitter. So hier word ek ingelig... en volwasse (meeste dae) 😉. Christen | Musikant | Poodle eienaar | Berader

Johannesburg, South Africa Katılım Mayıs 2014
1.9K Takip Edilen6.5K Takipçiler
Ellie 🌹🐱🧶
Ellie 🌹🐱🧶@elminiedip·
Twee dae gelede het n Groot boom in ons familie gesterf aan Kanker. My neef Lourens Erasmus Feyt.Rus in Vrede neef jy sal Baie gemis word.🙏🌹💔
Ellie 🌹🐱🧶 tweet media
Nederlands
27
0
94
1.5K
Elize
Elize@Elizemte·
Die graf is leeg! "Maar die engel antwoord en sê vir die vroue: Moenie vrees nie, want ek weet julle soek Jesus wat gekruisig is. Hy is nie hier nie, want Hy het opgestaan soos Hy gesê het. Kom kyk na die plek waar die Here gelê het." Matt 28:5-6
Elize tweet media
Nederlands
0
3
53
413
Elize
Elize@Elizemte·
"En toe Jesus die asyn geneem het, sê Hy: Dit is volbring! En Hy het sy hoof gebuig en die gees gegee." Johannes 19:30
Elize tweet media
Nederlands
2
3
34
199
Elize
Elize@Elizemte·
Van Palmsondag tot die kruis… en uiteindelik die oorwinning!
Elize tweet media
Nederlands
1
4
29
269
Elize
Elize@Elizemte·
Maak maar styf die belde.... 😕
Elize tweet media
Nederlands
4
7
20
747
Elize
Elize@Elizemte·
Wednesday wisdom: Obligation can carry you temporarily. It cannot nourish you long term.
English
0
0
6
139
Elize retweetledi
Penuel The Black Pen
Penuel The Black Pen@penuelist_·
Congrats to Afriforum on winning against Eskom at the Supreme Court of Appeal. 👏🏽👏🏽👏🏽👏🏽👏🏽 Eskom has been refusing to hand over information on the purchase, transportation & distribution of coal & diesel contracts to Afriforum, as well as contracts on supplying electricity to neighbouring countries. Why is Eskom hiding this information? Why do they refuse to make it public? Fuck this countrty, man. And fuck the govt & their corrupt leaders. 🚮
English
79
484
2.8K
120.5K
Elize
Elize@Elizemte·
Een broccoli slaai gaan jou nie maer maak nie - net so sal een braai broodjie jou ook nie vet maak nie. So geniet daardie braai broodjie dié naweek! 😉
Elize tweet media
Nederlands
27
14
191
2.4K
Alice VL
Alice VL@RiseAgainstEvil·
Save water! "Don’t use household dams for swimming. Rather go to public dams or the sea." 😅😅😅 "Dams."
English
88
119
425
22.4K
Elize
Elize@Elizemte·
Positiewe bevestiging vir vandag: Ek is wonderlik uniek en waardig van liefde en respek.
Elize tweet media
Nederlands
0
1
18
201
Elize
Elize@Elizemte·
Wednesday wisdom: Leadership that withholds communication creates insecurity.
English
0
2
11
272
Elize
Elize@Elizemte·
Kom ons bid saam… Vader, help ons om die pad te stap wat U vir ons bepaal het. Hou ons voete standvastig - ons vertrou op U. 🙏 “’n Mens se hart dink sy pad uit, maar die Here bepaal sy voetstappe.” Spreuke 16:9
Nederlands
2
0
32
344
Elize
Elize@Elizemte·
Vandag is Vrydag die 13de. Ek sê maar net. Doen met dit wat jy wil: - Klim terug in die bed.. - Antwoord daardie private oproep.. - Eet gisteraand se sushi.. - Moenie die foil hoed dra nie..! - Ons is nie bygelowig nie! - Wees 'n dapper muis. 😉
Nederlands
4
1
40
662
Elize
Elize@Elizemte·
Positiewe bevestiging vir vandag: Vandag is 'n nuwe geleentheid om te leer en te groei.
Elize tweet media
Nederlands
1
1
22
234
Elize
Elize@Elizemte·
Ons het famile in die kaap - hulle ervaar tans die warmste temperature op rekord! Ons dink aan julle en bid dat die hitte vinnig sal breek. ☀️🙏
Elize tweet media
Nederlands
1
0
17
298
Elize
Elize@Elizemte·
Wednesday wisdom: God rarely shouts direction to people who are emotionally raw. He restores first.
English
1
0
18
240
Elize
Elize@Elizemte·
@Nina_clo O jinne, ek is jammer om dit te hoor Nina. Ek hoop julle vind die probleem en dat jy gou beter word. 🌷
Nederlands
1
0
1
48
Nina ⭐️🪻⭐️
Nina ⭐️🪻⭐️@Nina_clo·
@Elizemte Elize ek dink almal verstaan verkeerd. Dit gaan dat hy my nie kon diagnoseer nie en nie kon agterkom wat fout is nie. Ek dink hys bekommerd ek sou iets oorkom en dit het my bang gemaak omdat hy my nie kon help nie en niemand anders was beskikbaar op die Saterdag nie.
Nederlands
1
0
1
46