Mizanne Hattingh
37 posts

Mizanne Hattingh
@HMizanne
new at this. probeer studeer by die nwu. apparently help twitter.
Katılım Kasım 2019
34 Takip Edilen35 Takipçiler
Mizanne Hattingh retweetledi
Mizanne Hattingh retweetledi

@HMizanne Wel maak net seker jys altyd in @Dis_die_prinses se groep. Sy sal jou deurtrek tot by finale jaar en verder!
Nederlands
Mizanne Hattingh retweetledi

@HMizanne @NadiaSamuel Dankie dat jy my back het friend! Ek waardeer jou. ♥️
Nederlands

Super excited oor dié ene. Gaan lees hom gerus and lemme know what you think. 😬😊
netwerk24.com/Stemme/Die-Stu…

English

@NadiaSamuel @Dis_die_prinses Ek het 😅 elkeen het sy les opgesê (okay nie almal nie Carla het gesê ek kan maar stop 😂)
Nederlands

@Dis_die_prinses Ook, ek is lus om elke persoon op Facebook te gaan opsoek en hulle moer te koer. Hulle comments is walglik.
Nederlands
Mizanne Hattingh retweetledi
Mizanne Hattingh retweetledi

Het vir die eerste keer since lockdown begin het 8uur gaan slaap. Het 1uur vanoggend wakker geword en kon nie weer slaap nie.
Serves me right ✌🏻.
#slaapskeduleisgefok
Nederlands

Tydens lockdown het ek ‘n paar goed geleer - een van hulle is aartappels skil. (Moet my nie judge nie, my ouers kook nie so ek het nog nooit geleer nie). Ek het ook geleer hoe om my vingerpunte raak te skil. #ouch
Nederlands


