Helpies ry Telkom 94.7 vir 'n doel:
Ondersteun Helpmekaar se fietsryers, wat ten bate van Huis Abraham Kriel die Telkom 94.7 ry. Gaan na die volgende skakel, en maak 'n skenking//bit.ly/2vt3yDN
Want elke kind verdien veiligheid, liefde en hoop.
Daar is ‘n behoefte aan 34 omgeepakkies vir oumensies wat niemand het om hulle maandelikse toiletware en ietsie te peusel aan te koop nie. Ek wil graag die Helpie-gemeenskap nooi om as ‘n gesin so ‘n oumensie aan te neem vir die res van die jaar en dan maandeliks ‘n omgeepakk ...
KoorATKV APPLOUS : 18 MEI 2018 : HOËRSKOOL RANDBURG
OPTREDE om 19:15 in die skoolsaal
Uitslae word bekendgemaak om 20:20
Toegang: Volwassenes: R35 Skoolkinders : R15
GesertifiSEER: Die Musical word van 3 tot 5 Mei in die Aula opgevoer.
Dit is 'n vollengte musiekblyspel met oorspronklike teks en musiek.
Koop u kaartjies by Webtickets deur die volgende skakel te volg:
bit.ly/2HQAvzd
Landloop, Padwedloop en Pretloop Oefenkamp!
Datum: 1 – 3 Junie 2018
Plek: Ma Tala-Tla (buite Pretoria)
Koste: R960 per atleet
Dit sluit die volgende in:Akkommodasie ,Etes,VervoerInskrywingsgeld vir “Race of Faith”-padwedloop op Saterdag 2 Junie (5km/10km/15km)
Wie is w ...
Ons modeparade-kaartjies vir Vrydag- (19e) en Saterdagaand (20e) is uitverkoop. Daar is wel nog kaartjies beskikbaar vir Saterdagmiddag, 19 Mei om 14:00. Kontak gerus vir Melani Dirks dirks.mel@gmail.com indien u graag wil kom.