Waarheidsoeker.

906 posts

Waarheidsoeker. banner
Waarheidsoeker.

Waarheidsoeker.

@Janelize_Hefer

Ek lees woordeboeke in my vrye tyd. Ek haal nie asem nie, ek skryf. Prokureur. Digter. Dromer.

Johannesburg, South Africa Katılım Temmuz 2014
86 Takip Edilen803 Takipçiler
Sabitlenmiş Tweet
Waarheidsoeker.
Waarheidsoeker.@Janelize_Hefer·
Ek wil jou liefhê sonder vraagtekens of kommas, sonder verwagtinge of voorgee. Jou spelfoute ook, want vir my is jy my gunsteling gedig.
Nederlands
0
28
53
0
Waarheidsoeker.
Waarheidsoeker.@Janelize_Hefer·
Dis vyf jaar later en alles het verander. Ek skryf nou aan pleitstukke in plaas van gedigte. Ek mis hoe dit was, toe ek nog kind kon wees.
Nederlands
0
0
0
61
Waarheidsoeker.
Waarheidsoeker.@Janelize_Hefer·
Wanneer jy hierdie sien; onthou dat ek jou lief het.
Nederlands
0
2
8
0
Waarheidsoeker.
Waarheidsoeker.@Janelize_Hefer·
“Why did no one ever tell you that you cannot turn people into home.”
English
0
3
8
0
Waarheidsoeker.
Waarheidsoeker.@Janelize_Hefer·
Jy sien die krake wat soos valleie, dieptes los in my siel. Jy sien dit alles, en jou antwoord, eenvoudig soos ‘n kindsgebed: ek het jou lief.
Nederlands
0
6
13
0
Waarheidsoeker. retweetledi
kaalwoorde
kaalwoorde@kaalwoorde·
Bly nog ‘n rukkie asseblief? Ek is nog nie klaar geskryf aan jou nie
Nederlands
0
4
15
0
Waarheidsoeker.
Waarheidsoeker.@Janelize_Hefer·
Liefling, vir jou wil ek die goud uit die son gaan steel en ‘n lig wees wat deur jou krake skyn.
Nederlands
0
6
19
0
Waarheidsoeker.
Waarheidsoeker.@Janelize_Hefer·
Die liefde het my kom soek met grys-blou oë en deur my geslaan soos weerlig. Die liefde het my hart geterg en versigtig nader getrek totdat dit elke sel in my liggaam oorgeneem het.
Nederlands
0
3
10
0
Waarheidsoeker.
Waarheidsoeker.@Janelize_Hefer·
Laat my skryf oor die geluk en die rou; oor die liefde, maar meestal oor jou.
Nederlands
0
1
15
0
Waarheidsoeker.
Waarheidsoeker.@Janelize_Hefer·
Jy kleef aan my vel soos die lentereuk en ‘n sekonde sonder jou is ‘n leeftyd te veel.
Nederlands
0
7
11
0
Waarheidsoeker.
Waarheidsoeker.@Janelize_Hefer·
“The forest of her heart is dark today.”
English
0
2
11
0
Waarheidsoeker. retweetledi
vlindersiel
vlindersiel@vlindersiel·
Jy het voor ek kon keer. Onverwags. Deur die krake in my hart geklouter. En jouself tuisgemaak.
Nederlands
0
24
39
0
Waarheidsoeker.
Waarheidsoeker.@Janelize_Hefer·
“Solank jy langs my is, is dit waar die huis is.”
Nederlands
0
4
12
0
Waarheidsoeker.
Waarheidsoeker.@Janelize_Hefer·
“He shakes my soul like a pothole, every time.”
English
0
2
4
0
Waarheidsoeker.
Waarheidsoeker.@Janelize_Hefer·
Soos die son deur die horison breek, is jy die konstante wat lig in my donkerste dele skyn en die mistigheid van my pad verlig.
Nederlands
0
2
8
0
Waarheidsoeker.
Waarheidsoeker.@Janelize_Hefer·
“Show me the most damaged parts of your soul and I’ll show you how you still shine like gold.”
English
0
1
11
0
Waarheidsoeker.
Waarheidsoeker.@Janelize_Hefer·
Ek staan op ‘n treinspoor en glo dat my hart die slag gaan oorleef.
Nederlands
0
9
9
0
Waarheidsoeker.
Waarheidsoeker.@Janelize_Hefer·
Oor ‘n koppie rooibostee het ek my hart verloor- jy was onverwags, maar die koppies het opgehoop en my mure het binne sekondes verbrokkel.
Nederlands
0
6
15
0
Waarheidsoeker.
Waarheidsoeker.@Janelize_Hefer·
My hart het nie mure wanneer dit by jou kom nie.
Nederlands
0
6
15
0
Waarheidsoeker.
Waarheidsoeker.@Janelize_Hefer·
Die “ek is lief vir jou’s” oorval my gedagtes en ek versteek hulle met ‘n glimlag elke keer wanneer jy vra “wat nou”.
Nederlands
1
3
4
0
Waarheidsoeker. retweetledi
Waarheidsoeker.
Waarheidsoeker.@Janelize_Hefer·
Jy's nie die storm nie, maar die kalmte wat daarna kom. Ek wil nie vir my lewe vlug nie, maar eerder na jou toe hardloop.
Nederlands
0
4
6
0