Janco✌🏼

74 posts

Janco✌🏼 banner
Janco✌🏼

Janco✌🏼

@Janxt96

i guess we're all kinda fucked up ✌

Katılım Ocak 2015
181 Takip Edilen372 Takipçiler
Janco✌🏼 retweetledi
Oblivion_
Oblivion_@Onbekend98·
ek voel afgemerk, en op uitverkoping.
Nederlands
0
5
13
0
Janco✌🏼
Janco✌🏼@Janxt96·
Ahh Twitter, it’s been awhile 🤘🏼
English
0
0
3
0
Janco✌🏼 retweetledi
Oblivion_
Oblivion_@Onbekend98·
As die skemer kom skilder teen my muur en die son kruip weg - kom speel jou woorde tok-tokkie in my hart..
Nederlands
0
11
22
0
Janco✌🏼
Janco✌🏼@Janxt96·
Ek bring vir jou 'n sonneblom uit Bethlehem, gee dit water in Bloemfontein.
Janco✌🏼 tweet media
Nederlands
0
2
28
0
Janco✌🏼
Janco✌🏼@Janxt96·
My favourite persoon verjaar vandag 🎉 @Onbekend98 Vir die eerste keer in 3 jaar het ek die voorreg om die dag saam met jou te spandeer ❤❤
Nederlands
1
1
1
0
Janco✌🏼 retweetledi
kaalwoorde
kaalwoorde@kaalwoorde·
Oor 20 jaar as ek jou perongeluk raakloop waar jy besig is om jou droom te lewe, gaan jy dankbaar wees ek het uitgeloop toe ek het
Nederlands
0
11
31
0
Janco✌🏼
Janco✌🏼@Janxt96·
Moenie my terug verwag nie, my pad vorentoe het net een stel voetspore..
Nederlands
0
2
7
0
Janco✌🏼
Janco✌🏼@Janxt96·
'n mooi meisie met 'n mooier hart.
Nederlands
1
5
18
0
Janco✌🏼 retweetledi
Oblivion_
Oblivion_@Onbekend98·
"Mense moet ophou bang wees om oor die dood te praat.." 'n stukkie van my hart wat ek wou deel 👇
Oblivion_ tweet mediaOblivion_ tweet media
Nederlands
2
5
31
0
Janco✌🏼 retweetledi
mispersepsie.
mispersepsie.@_FUBAR1·
Ek wens ek kon jou hart heel hou.
Nederlands
0
9
27
0
Janco✌🏼
Janco✌🏼@Janxt96·
Stilte is my beste vriend.
Nederlands
0
0
5
0
Janco✌🏼
Janco✌🏼@Janxt96·
Ek het geluk in haar oë gevind.
Nederlands
0
1
4
0
Janco✌🏼
Janco✌🏼@Janxt96·
Liefde is giftig.
Nederlands
0
12
20
0
Janco✌🏼 retweetledi
Oblivion_
Oblivion_@Onbekend98·
Jy is 'n gedig. Haal asem my lief, gedigte is nie geskryf vir almal om te verstaan nie.
Nederlands
0
18
18
0
Janco✌🏼
Janco✌🏼@Janxt96·
'n mooi gesig met 'n mooier hart.
Nederlands
0
6
14
0
Janco✌🏼
Janco✌🏼@Janxt96·
Ek is besig om my eie graf te grawe. Ek dink ek is lief vir haar.
Nederlands
0
4
23
0