LIP 2015

311 posts

LIP 2015 banner
LIP 2015

LIP 2015

@LIPkoerant2015

Studentekoerant vir Woordfees 2015 | US Departement Joernalistiek| Instagram: @Lipkoerant2015

Stellenbosch Katılım Şubat 2015
251 Takip Edilen131 Takipçiler
LIP 2015
LIP 2015@LIPkoerant2015·
Jy't tot middernag om jou selfie met die hutsgreep #LIP2015 in te stuur! Lekker pryse op die spel! Tag ons sommer ook! #Woordfees2015
Stellenbosch, South Africa 🇿🇦 Nederlands
0
3
1
0
LIP 2015
LIP 2015@LIPkoerant2015·
Maaggoggas, loopneuse en onbeplande seks is deel van die kwale wat kwel by @Woordfees. Lees meer op bl. 4 in #LIP2015
Nederlands
0
2
0
0
LIP 2015
LIP 2015@LIPkoerant2015·
Waar was al die voete by @NeethlingshofW se piekniekkonsert? Lees meer op bl. 11 van #LIP2015! Kry jou koerant in Stellenbosch vandag!
Nederlands
0
0
1
0
LIP 2015 retweetledi
Vrouekeur
Vrouekeur@Vrouekeur·
Vanmiddag om 4 is Gospelfees @Woordfees by Van der Stel Sportterrein. Met Rochelle Liedermann, Louis Britz, Neville D, Joe @joeniemand
Nederlands
0
1
0
0
LIP 2015
LIP 2015@LIPkoerant2015·
Sommige boos oor onheilige #Dogma in heilige venue, ander suip weer. Lees meer oor die chaos en verdeeldheid op bl. 4 in #LIP2015.
Nederlands
0
1
0
0
LIP 2015
LIP 2015@LIPkoerant2015·
Wil jy weet hoe dit met Wilna Snyman gaan & hoe sy met Alzheimers in 'n produksie kan speel? Lees meer op bl. 3 vandag in #LIP2015
Nederlands
0
1
1
0
LIP 2015
LIP 2015@LIPkoerant2015·
Die agterblad van #LIP2015 vars van die drukkers. @CJMangoGroove in vervoering - kry jou koerant op straat vandag!
LIP 2015 tweet media
Nederlands
0
7
9
0