L

871 posts

L banner
L

L

@LinvdB5

Hierdie password het ek gaan neerskryf - nuwe account @smearedmouth

Langs my Krulkop Katılım Şubat 2013
49 Takip Edilen742 Takipçiler
L
L@LinvdB5·
Nuwe account @smearedmouth - passwords is vir die voëls.
Nederlands
0
0
0
0
L
L@LinvdB5·
“She's doing her happy dance in a bright red hula skirt at the thought of being his.”
English
0
3
3
0
L
L@LinvdB5·
Die punt wat hy probeer wys is besig om 'n muur te vorm - 'n muur tussen hom en haar.
Nederlands
0
9
4
0
L
L@LinvdB5·
Hou liewer jou eerste keuse instand voordat jy met jou tweede keuse tevrede moet wees.
Nederlands
0
6
4
0
L
L@LinvdB5·
Ek het geen behoefte om jou mee te oortuig van hoe ek dinge wil hê nie. Gaan voort en doen soos jy lus het.
Nederlands
0
24
11
0
L retweetledi
Papawers & Poësie
Papawers & Poësie@Prewelend_·
Weet jy wat is geluk? Jy, wat afhanklik is van cheap thrills en platoniese genot? Met jou wêreldse skatte wat eendag sal verrot.
Nederlands
0
13
8
0
L
L@LinvdB5·
Ek wil jou soen op 'n manier waarop ek lief gehê wil word.
Nederlands
0
12
5
0
L
L@LinvdB5·
Jy maak my net negatief teenoor jou as jou aksies en woorde nie ooreenstem nie. Dan begin die respek weg te kwyn en kort daarna die liefde..
Nederlands
0
4
3
0
L
L@LinvdB5·
In mekaar se geselskap word hulle met elke woord meer verlief op mekaar.
Nederlands
0
5
2
0
L
L@LinvdB5·
Hy kyk vir haar soos hy na geen ander kyk nie.
Nederlands
0
16
6
0
L
L@LinvdB5·
Negatief oor die mensdom in geheel. Ek redeneer anders. Sien dinge anders. Dink anders. Moet alleen rond wandel en in eensaamheid vergaan.
Nederlands
1
9
3
0
L
L@LinvdB5·
Ek sal jou gelukkig maak nog voor ek my klere uittrek.
Nederlands
0
18
18
0
L
L@LinvdB5·
Moenie haar gedagtes probeer lees nie. Dit wat in haar kop aangaan sal jou slapelose nagte gee.
Nederlands
0
14
5
0
L retweetledi
Skat van den Berg
Skat van den Berg@SkatvandenBerg·
Ek is mal daaroor om deel van die minderheid te wees.
Nederlands
0
5
1
0
L
L@LinvdB5·
Hierdie maand is so lank soos ek my hare wil hê.
Nederlands
1
6
2
0
L
L@LinvdB5·
Ek wil jou nie met die wêreld deel nie. Sal jou toesluit en vir myself hou vir ewig.
Nederlands
0
2
3
0
L
L@LinvdB5·
Daar is niks so sexy en aantreklik soos 'n man/vrou wat sy/haar ouderom geniet en daarvolgens optree nie.
Nederlands
0
2
3
0