My Super Romanza kom September uit: Storm vol Liefde. ’n Werksaanbod in Zambië wat vir Lienke Nielsen moes help om te herstel van die nagmerries ná ’n doodservaring tydens ’n sikloon, ontaard in ’n erger storm wat haar van binne af verteer toe Orkaan Armand haar hart tref!
My eerste Romanza word deur Lapa uitgegee. By Cna en Grafitti boeke en ook by Amazon as n e-boek. Lekjer lees! Liefdesafari (Afrikaans Edition) LAPA Uitgewers amazon.com/dp/B07CM4Q858/… via @amazon