Nadia Beukes

9.8K posts

Nadia Beukes banner
Nadia Beukes

Nadia Beukes

@NadiaBeukes

Wife, Mom, Presenter, Actress, Voice artist & singer with a passion for communication and a belief that dreams do come true ;)nb

South Africa Katılım Mart 2010
3.9K Takip Edilen16.6K Takipçiler
Nadia Beukes retweetledi
Martelize Brink
Martelize Brink@MartelizeBrink·
Jy is net so nice en positief as wat ek voorspel het. Dankie vir die kuier @NadiaBeukes !! Mag die Kaapse kuier mooi verloop met die nuwe Sound of Music. Met trots geborg deur @zarsg 💐
Martelize Brink tweet mediaMartelize Brink tweet media
Nederlands
0
3
14
581
uZwide
uZwide@ShayaZuluMafios·
I highly discourage anyone from using Standard bank. No matter the level of account. It’s the biggest inconvenience in the world of banking
English
7
15
33
0
Nadia Beukes retweetledi
DieRakkers
DieRakkers@DieRakkers·
Is jy 'n ouer en al raadop opsoek na Afrikaanse vermaak vir jou jongspan? Die Rakkers is op pad met splinternuwe Afrikaanse vermaak net vir jou, so maak seker jy volg Die Rakkers ook op Twitter, Instagram en TikTok vir al die nuus. 🟢 🟨 🔵 🟥 Dagboek sommer 21 Feb nou. 🤪
DieRakkers tweet media
Nederlands
0
5
4
0
Nadia Beukes retweetledi
DieRakkers
DieRakkers@DieRakkers·
21 Februarie is om die draai so hoop hy is omkring in jou dagboek! 🟥 🔵 🟨 🟢 Môre begin ons Die Rakkers een vir een bekendstel so kom loer elke dag om uit te vind wie Die Rakkers is...
DieRakkers tweet media
Nederlands
0
2
3
0
Nadia Beukes retweetledi
DieRakkers
DieRakkers@DieRakkers·
Die 🔵. BLOU Rakker is niemand anders as @HendriMyb nie. Hy het jou oggend meer draaglik gemaak op @kykNETtv se Die Groot Ontbyt tot hy einde 2021 gegroet het. Die pa van twee kleuters is reg om die kleinspan te vermaak as deel van Die Rakkers. 21 Feb! 🟨 🟢 🟥 🔵
DieRakkers tweet media
Nederlands
0
3
6
0
Nadia Beukes retweetledi
DieRakkers
DieRakkers@DieRakkers·
Die 🟢 GROEN Rakker is Pulane Nel-Sekepe. Sy het harte gesteel op die klankgolwe van @jacarandafm en ook as TV-aanbieder. Sy het ook hope ervaring in kinderteater. Die Rakkers gaan jou jongspan behoorlik vermaak vanaf 21 Feb. 🟨 🔵 🟥 🟢
DieRakkers tweet media
Nederlands
0
2
2
0
Nadia Beukes retweetledi
DieRakkers
DieRakkers@DieRakkers·
Die 🟨 GEEL Rakker, @LeeScottMusic is seker een van ons land se beste manlike stemme en het begin as lid van die sanggroep, Hi-5 voor hy ‘n solo loopbaan aangepak het. 21 Feb in die amptelike bekendstelling van Die Rakkers. 🟥 🟢 🟨 🔵
DieRakkers tweet media
Nederlands
0
3
3
0
Nadia Beukes retweetledi
DieRakkers
DieRakkers@DieRakkers·
Die 🟥 ROOI Rakker, @NadiaBeukes het geen bekendstelling nodig nie – Getroud Met Rugby aktrise, Boer Soek ’n Vrou-aanbieder, stemkunstenaar en ma van twee pragtige seuns. Môre is die GROOT dag! 🟨 🔵 🟥 🟢
DieRakkers tweet media
Nederlands
0
2
4
0
Nadia Beukes retweetledi
DieRakkers
DieRakkers@DieRakkers·
Die dag is hier!!! 🟥 🟢 🔵 🟨 Die Rakkers se heel eerste samestelling van liedjies soos Saai Die Waatlemoen, Wielie Wielie Walie, Hoedjies Van Papier en Hansie Slim is nou op alle digitale stromingsdienstes beskikbaar. Luister 👉 bit.ly/DieRakkersIsHi…
DieRakkers tweet media
Nederlands
0
3
3
0
Nadia Beukes retweetledi
Boer Soek 'n Vrou
Boer Soek 'n Vrou@boersoeknvrou·
Laat weet ons hoe oud dink jy die 2022 boere gaan wees wat opsoek is na liefde tydens die nuwe seisoen van #BoerSoeknVrou... 🤪 🤪 Skakel Sondag, 11 Julie 2021 om 20:00 op @kykNETtv in om te sien of jy reg geraai het... @MarcielHopkins1
Nederlands
0
4
5
0