
Dis Wereldboekedag op 23 April! Grafitti Boekwinkel in Pretoria gee op die 23ste 23% afslag op my boek Die eilandbruid se sluier. Normaalweg sou dit R300 kos op die 23ste is dit 'n spesiale prys van R231. Lees die eerste hoofstuk hier: acrobat.adobe.com/.../urn:aaid:s…...

Nederlands















