Ruan van der walt..™ retweetlediAfrikaans_Quotes_LR@Afr_Quotes_LR·17 TemEk het nie 'n redder op 'n witperd nie, maar wel 'n redder op 'n houtkruis..♡†Çevir Nederlands0454401
Ruan van der walt..™@RoanBubbles·24 AğuJy maak dit so maklik om op te staan na die seer...Çevir Nederlands0000
Ruan van der walt..™@RoanBubbles·24 AğuSkat... moet niks minder aanvaar as skoenlappers!Çevir Nederlands0000
Ruan van der walt..™@RoanBubbles·24 AğuStilbly is ook praat... wegkyk is ook sien ♡Çevir Nederlands0000
Ruan van der walt..™@RoanBubbles·24 AğuWare mans maak nie net 'n deur vir 'n vrou oop nie, hulle maak die Bybel oop!Çevir Nederlands0000
Ruan van der walt..™@RoanBubbles·24 AğuEn die stilte wat hang om ons wat alles vertel van ons dae...Çevir Nederlands0000
Ruan van der walt..™@RoanBubbles·24 AğuEk sê soms goed wat ek nie bedoel nie, jy verstaan my nie, hoekom nie??♡Çevir Nederlands0000
Ruan van der walt..™@RoanBubbles·24 AğuEn die woorde wat my sal aanvaar net soos ek is, daar ....daar sal jy my kry...♥Çevir Nederlands0000
Ruan van der walt..™@RoanBubbles·24 AğuMy hart was nog altyd 'n kluis vol geheime in die nag...Çevir Nederlands0000
Ruan van der walt..™@RoanBubbles·24 AğuIn die sout van my trane van seerkry, daar....daar sal jy my kry..♥Çevir Nederlands0010
Ruan van der walt..™@RoanBubbles·24 AğuIn die holte wat daar leeglê in jou arms, daar...daar sal jy my kry...♡Çevir Nederlands0000
Ruan van der walt..™@RoanBubbles·24 Ağu....dit herrinner my aan die klop van jou kneukels teen my deur...♥Çevir Nederlands0000
Ruan van der walt..™@RoanBubbles·24 AğuBuite tjank die winde soos die wolwe in die berge...Çevir Nederlands0000
Ruan van der walt..™@RoanBubbles·24 AğuDie winter aand is om my, voor die kaggelvuur se kole waar ek my vind eks verlore....Çevir Nederlands0000
Ruan van der walt..™@RoanBubbles·17 TemDat ek nie eera na 'n Karlien van Jaarsveld song kan luister sonder om aan jou te dink nie!!Çevir Nederlands0000
Ruan van der walt..™@RoanBubbles·15 TemJy fool niemand met daai fake smile... self 'n dam kan ook net sovéél vat totdat dit oorloop...Çevir Nederlands0000
Ruan van der walt..™@RoanBubbles·15 TemWees dankbaar vir die mense in jou lewe jy weet nooit wanneer God hulle weer gaan nodig kry...♡Çevir Nederlands0000
Ruan van der walt..™@RoanBubbles·15 TemSê wat jy wil maar daar sal altyd een persoon wees wat jou gaan laat breuk maak nie saak wat...Çevir Nederlands0000