Hierdie gaan vet pret wees. Wie join ons? Hierdie is n interaktiewe werkswinkel, so bring jou makeup saam en na die tyd word professionele fotos geneem wat julle kan koop. Bespreek gou!… instagram.com/p/Bkamow-AQRy/…
Episode 3 van #DIYForTheConcreteJungle saam met @Nobuhle1 🍀
Kyk wat is Mimi se #DIYwenk vir haar pragtige rooi lippe!💄
📸 Chanel O Photography
🎬 KeyArt Services
🍀 Buds&Blooms
💄 Image By Suna
Venue: Rooftop Salsa
Gozone Water
Placecol Skin Care