SMP@SmpRecord·8 OcaKicking of 2020 recording the @MaakMyFamous band. Awesome working with these talented young guns.Çevir English0450
SMP@SmpRecord·27 KasDonderdag oggend stel ons @SmithPieter se splinternuwe enkelsnit, “Staal Burger” bekend. Maak gereed vit n grote!!Çevir Nederlands1250
SMP@SmpRecord·4 KasIndien jy hierdie puik album v @louisloock misgeloop het, hy is nou beskikbaar op @iTunes . music.apple.com/za/album/let-i…Çevir Nederlands0230
SMP retweetlediBroers@die_broers·1 KasSterkte vir môre Bokke. Bring die beker huistoe!!!!! music.apple.com/za/album/groen…Çevir Nederlands1680
SMP@SmpRecord·2 Eki@ViljoenRetief se nuwe musiekvideo, “Liefde wat reën” vanaf die album, “Meerkat”. youtu.be/3imvguB5fK0ÇevirYouTube Nederlands0220
SMP@SmpRecord·16 EylBaie geluk @SmithPieter met 2 nominasies vir die @PretoriaFM Aitsa musiek toekennings. Ons hier by @SmpRecord is baie trots op jou. Welgedaan!!Çevir Nederlands0210
SMP@SmpRecord·19 AğuBaie geluk @SmithPieter met jou vejaarsdag. Mag dit n baie mooi jaar wees. Van almal hier by SMP.Çevir Nederlands0110
SMP@SmpRecord·29 MayKlein Saterdag!!! Begin hom met hierdie lekker loslit liedjie van @ViljoenRetief met die titel. “Meerkat”. music.apple.com/za/album/meerk…Çevir Nederlands0230
SMP@SmpRecord·28 May@SmithPieter se album, “Die storie van Afrikaanse musiek deel 1”, is nou beskikbaar by @Musica_Official landwyd asook op i tunes. Verkneukel jou in hierdie nostalgiese musiek. music.apple.com/za/album/die-s…Çevir Nederlands1130
SMP@SmpRecord·22 ŞubVanaand is @SmithPieter op @ToksnTjops saam met @toksvdl @BreytonPaulse op @kykNETtv . Moet dit nie misloop nie!!Çevir Nederlands08190
SMP@SmpRecord·25 OcaHier is hy nou! @ViljoenRetief se splinternuwe musiekvideo. Vanaf sy splinternuwe cd, “Meerkat”. Nou beslikbaar by @Musica_Official @iTunes . Geniet hom!!! youtube.com/watch?v=61MZ7n…ÇevirYouTube Nederlands0320
SMP@SmpRecord·6 Kas@ViljoenRetief nou op @BokRadio met sy nuwe album “Meerkat”. Skakel gerus in.Çevir Nederlands0360
SMP@SmpRecord·30 EkiHier is jou kans om vir @louisloock op sy beste te hoor by @dieboerteater . Luister na een v sy oorspronklike nommers op i tunes itunes.apple.com/za/album/gliml…Çevir Nederlands0450
SMP retweetlediBroers@die_broers·28 EkiTuis na n massiewe October beerfest in Windhoek. Nou vir Kaapstad 2&3 Nov. @100purebeer @DSerfontein9 @toksvdlÇevir Nederlands48180
SMP retweetlediMargit@DowweDolla007·18 Eki@louisloock t.b.v YARDEN- 6 Nov @dieboerteater @TygerBurger @TheatreSceneCpt @kykNETtvÇevir0570
SMP@SmpRecord·27 AğuBaie geluk @louisloock met jou verjaarsdag. Mag dit n baie geseënde jaar vir jou wees.Çevir Nederlands1240
SMP@SmpRecord·21 AğuDankie aan @huisgenoot vir hierdie pragtige artikel. Lees gerus aanlyn by die skakel. netwerk24.com/huisgenoot/Vir… Hier is die skakel na die liedjie: itunes.apple.com/za/album/gliml… @louisloock @AdamMusiek @Tygerberg104fmÇevir Nederlands1130
SMP@SmpRecord·19 Ağun Massiewe groot gelukwens aan ons ou mater @SmithPieter met jou verjaarsdag! Mag jy n pragtige geseënde jaar hê. Van ons almal by @SmpRecordÇevir Nederlands15140
SMP@SmpRecord·17 AğuDie Curriebeker seisoen skop af om 17h00 vanaand waar die Tafel lager Griquas teen d Pumas uitdraf. Go Kwaste!! itunes.apple.com/za/album/die-t…Çevir Nederlands0100