Sabitlenmiş Tweet

PODSENDING
Waarom bid ons as dit vreemd is?
Ons is eerder vreemd en bid, as “normaal” sonder gebed. In hierdie week se episode van Die Solidariteit Wêreld gesels Dirk Hermann oor geloof, geborgenheid en jou verantwoordelikheid in dié verband. Ons waardes maak ons wie ons is, maar sonder die geloof om dit te staaf, beteken dit niks.
Luister na hierdie week se episode en gesels saam!
youtu.be/DN7dJ7F5zMQ

YouTube
Nederlands














