_A n o n i e m_@Stillestilte·30 EkiJy is nie ryk totdat jy dit het wat geld nie kan koop nie...#LiefdeÇevir Nederlands0200
_A n o n i e m_ retweetlediJohan Fick@fick_johan·29 EkiDis wanneer sy niks se nie wat jy moet bekommerd raak...Çevir Nederlands01170
_A n o n i e m_ retweetledi_Simoné@_simo7·30 EkiDis nie dat ek nie sonder jou kan lewe nie. Ek wil net nie.Çevir Nederlands0210
_A n o n i e m_ retweetlediChamp Payne@Champ_Payne·30 EkiAs jy wil he ek moet tussen die lyne lees dan moet jy tussen die lyne skryf.Çevir Nederlands219150
_A n o n i e m_ retweetledi- Johnny -@_2GesigteEenOu_·30 EkiJy kan my weg stoot. My vermy. My vloek. My soos niks behandel. Maar loop is nie 'n opsie nie. Ek het jou gesê "ek's hier om te bly!"Çevir Nederlands0440
_A n o n i e m_ retweetledite' @chanteKnoetze·30 Ekihou my heeltyd jonk en vir fokkol bang.Çevir Nederlands0300
_A n o n i e m_ retweetlediNiel Cloete@nielbob·27 EkiHoe verloor jy iemand wat nooit eers joune was nie ...Çevir Pretoria, South Africa 🇿🇦 Nederlands0630
_A n o n i e m_ retweetledite' @chanteKnoetze·19 Ekiek soek nie gevoelens nie ek soek net nuwe klere.Çevir Nederlands0640
_A n o n i e m_ retweetledidouw kruger@douwuhkruger·10 NisDaar is 'n verskil tussen fris, sterk & klein hemde dra.Çevir Nederlands052180
_A n o n i e m_ retweetledite' @chanteKnoetze·15 Ekijy kan haar maar geniet want lyk my almal doen.Çevir Nederlands0830
_A n o n i e m_ retweetlediMinette Vogel@minetteb_·12 EkiAs my hare lelik is, is ek lelik.Çevir Bothaville, South Africa 🇿🇦 Indonesia0840
_A n o n i e m_ retweetledipretensie prinses.@Dis_die_prinses·31 TemEk is eintlik 'n open book. Al probleem is die mense kan nie lees nie.Çevir Nederlands01680
_A n o n i e m_ retweetledi*♥..Nicolle..★*@NicolleZeelieBB·26 EkiThe grass aint always greener on the other side its green where you water itÇevir English0210
_A n o n i e m_@Stillestilte·30 EkiEk het 'n koning wat spesialiseer in wonder werke.Çevir Nederlands0000
_A n o n i e m_@Stillestilte·30 EkiGod is soos suurstof. Jy kan Hom nie sien nie ,maar jy kan nie sonder Hom leef nie.Çevir Nederlands0000
_A n o n i e m_ retweetlediTanya Jane@TJkoekemoer·29 EkiWaar is almal wat belowe het om altyd daar te wees?Çevir Nederlands0930
_A n o n i e m_ retweetlediJohan Fick@fick_johan·29 EkiElke meisie verdien dit om met n sakdoek getroos te word... Seuntjies doen die tissue dingÇevir Nederlands0940
_A n o n i e m_ retweetlediJu-ané@JuanelubbeAne·28 EkiDaar word vir jou geleer om vir jouself op te staan en wanneer jy dit doen dan word daar op mens geraas... Well thanks for the tip ey !!!Çevir Nederlands0110
_A n o n i e m_@Stillestilte·27 EkiVergewe en vergeet. Om kwaad te bly maak niemand dood behalwe jou nie.Çevir Nederlands0000