
Suidoosterfees
2.3K posts

Suidoosterfees
@Suidoosterfees
Missie: Om ’n soomlose kunstefees in ras, kultuur, klas, geloof en taal, met fokus op Afrikaans, vir oud en jonk daar te stel.
Kaapstad Katılım Temmuz 2011
1.4K Takip Edilen1.6K Takipçiler

Suidoosterfees retweetledi

Die ATKV ondersteun vanjaar die @JakesGerwel-gesprekreeks tydens die @Suidoosterfees, die Suidoosterfees-talentsoektog en Jodi Jantjies, ATKV-Crescendofinalis, sal tydens die Suidoosterfees Ekstravaganza optree.
bit.ly/Suidooster2021
#Afrikaans

Nederlands
Suidoosterfees retweetledi

It's a touch of heaven for writer/director Philip Rademeyer working solo with the formidable Sandra Prinsloo on his adaptation of Spertyd playing at @AtterburyTeater from Tuesday moving to Cape Town’s @Suidoosterfees later this month. @AlexaStrachan
bit.ly/3dkT8dl

English

📆 #Suidoosterfees: 26 April tot 2 Mei
🎭 Program: suidoosterfees.com
🎫 Kaartjies by Computicket
Nederlands

Kom fees saam van 26 April tot 2 Mei! Kaartjies by Computicket. ℹ️ Vir meer inligting: suidoosterfees.co.za

Nederlands

🎭 #Suidoosterfees laat die klassieke inryteater herleef. Van 4 tot 15 November 2020 word feesproduksies in ’n splinternuwe baadjie geklee, en kan groter gehore vanuit die gemak en veiligheid van hul motors na feesaanbiedings op die silwerskerm kyk.
ℹ️ bit.ly/2ZXp4h2

Nederlands

@alfredadriaan is steeds opgewonde om by die Suidoosterfees vanjaar op te tree.
Hy moedig almal aan om vir eers by die huis te bly en veilig te wees.
#Suidoosterfees #feesviralmal #komedie #Feeswatwaaib instagram.com/p/B_UqZ1OHU-d/…
Nederlands

Noudat 21 dae van inperking 35 dae geword het. Moedig ons almal aan om veilig te wees en by die huis te bly.
#lockdown #blyveilig #blybydiehuis #handewas #prettigevideo #lag instagram.com/p/B_KfBHxnsH0/…
Nederlands

die_engel_keanen is opgewonde vir Slim mense met steph_kxng, charlene.leroux.33 en Elmarie Johnson om by die Suidoosterfees te debuteer. mercyy_kannemeyer behartig die regie. Hy moedig almal aan om eers tuis te bly… instagram.com/p/B_H_SiRHGWp/…
Nederlands

steph_kxng, die skrywer en regisseur van __ek_eva wat by die Suidoosterfees plaasvind, moedig almal aan om vir eers tuis te bly en veilig te wees.
#Suidoosterfees #Feesviralmal #Jongsterre #Feeswatwaaib instagram.com/p/B_EyP9jHCDF/…
Nederlands

kanya.viljoen deel haar opgewondenheid oor haar produksie by die Suidoosterfees. Intussen moedig sy almal aan om eers tuis te bly en veilig te wees.
#Suidoosterfees #Feesviralmal #Jongsterre #Feeswatwaaib instagram.com/p/B_CYpnBHYaP/…
Nederlands

@marietteloubser is steeds baie opgewonde om by vanjaar se Suidoosterfees op te tree.
Sy het groot planne om die gehoor te laat skaterlag.
#Suidoosterfees #comedy #feesviralmal #feeswatwaai(b) instagram.com/p/B-9D7u9nl5E/…
Nederlands
Suidoosterfees retweetledi

WATCH: #DavidKramer releases new track & music video #TsekCorona! ft the KaapKreools musicians and a group of Cape Town celebs! bizcom.to/36/1cv @Suidoosterfees via @Biz_Lounge #covid19SA #CoronaVirusSouthAfrica

English

🎶🇿🇦 #TsekCorona! is a music video with a positive stay-at-home message during South Africa’s Covid-19 lockdown. It is a rewrite of the hit song “Welcome to Cape Town” by original writer David Kramer. Performed by KaapKreools Collective.
👉youtu.be/SCSHOCIOvWo

YouTube
English

❗️ Maak só om jou geld vir kaartjies van @Computicket Computicket terug te kry
👉 Besoek jou naaste Checkers of Shoprite.
👉 As jy aanlyn/telefonies geboek het sal die geld outomaties na jou rekening terugbetaal word.
👉Kontak Computicket by 0861915800/info@computicket.com.
Nederlands

Na aanleiding van die ernstige kommer oor die COVID-19-pandemie, oftewel die koronavirus, het die bestuur en direksie van die #Suidoosterfees ’n besluit geneem om dié fees, wat van 27 April tot 3 Mei in Kaapstad sou plaasvind, na later in die jaar uit te stel.

Nederlands

The Pedestrians
With simon_van_harte, (bass), bradley_jazzguitar (lead guitar), Jordan Simons (keyboard), Keanu Harker (lead vocal, guitar) and Matthew Fischer (drums)
Venue: Tent-aktief
Date and time: 28 April… instagram.com/p/B9rSBCpHV2L/…
English

Suidooster-Kuier-Swaai
In samewerking met @kyknettv , suidoostertv , @KuierOfficial, @citylodgehotels en danceforallsouthafrica
28 April 18:00 – Zumba
29 April 18:00 – Salsa
30 April 18:00 – Lyndans
1 Mei 18:00 –… instagram.com/p/B9q4jKWnjBz/…
Nederlands

Mariette Loubser: Toe Apple nog ’n vrug was
Met @marietteloubser
Venue: Fluweelkamer
Datum en tyd: 1 Mei 19:00
Tydsduur: 60 min
Prys: R120
Die skreeusnaakse Mariette Loubser omgord haar lende met humor en deernis… instagram.com/p/B9ql7dxHQpP/…
Nederlands

Suidooster-Kuier-Swaai
In samewerking met @kyknettv , suidoostertv , @KuierOfficial , @citylodgehotels en danceforallsouthafrica
28 April 18:00 – Zumba
29 April 18:00 – Salsa
30 April 18:00 – Lyndans
1 Mei 18:00 –… instagram.com/p/B9pWnc1nadj/…
Nederlands


