Daphnè@_BotesS·17 KasBae: come over Me: i'm watchin the lion king Bae: i'm horny Me: mufasa just died Bae: my parents aren't home Me: fucking mufasa just diedÇevir English0020
Daphnè retweetlediK tho .@BabeSteyn·16 EkiDie een "hoërskool crush" wat jy nooit sal kry nie.Çevir Nederlands0820
Daphnè@_BotesS·25 EkiMy eerste wens, my eerste gedagte, my eerste glimlag is jy, maar my enigste traan ook!Çevir Nederlands0000
Daphnè@_BotesS·25 EkiEkt gese ek wil jou hê...Jyt gese jy wil my hê_Al verskil is ekt dit regtig bedoelÇevir Nederlands0000
Daphnè@_BotesS·25 EkiThe best way to fall asleep is with your earphones on listening to love songs thinking about that one personÇevir English0000
Daphnè@_BotesS·25 EkiEks nie kwaad nie,nie hartseer nie .. Net niks.. Want ek moet Bieg,ekt dit verwag.Çevir Nederlands0000
Daphnè@_BotesS·24 Ağu@MelissaBotha ek't seker al ju tweets gesteel.. ,, maar o jah,, ek kan!! Mis jou besonders baie!!Çevir Nederlands1110
Daphnè@_BotesS·24 AğuHoekom is daar spieëls in die gym? Ek weet hoe ek lyk, dis hoekom ek besig is om te oefen.Çevir Nederlands1000
Daphnè retweetlediMelissa@MelissaBotha·8 TemHy was soos 'n klein seuntjie&sy wou nie kinders grootmaak nie.Çevir Nederlands0100
Daphnè@_BotesS·24 AğuEk gee nie meer om as ek mense verloor wat nie vir my omgee nie, want ek het al mense verloor wat alles vir my beteken&ek is nog fine.Çevir Nederlands0000
Daphnè retweetlediMelissa@MelissaBotha·11 TemEk het nog nooit 'n gebreekte hart gehad nie, maar ek moes al my kos deel&dis soortvan dieselfde.Çevir Nederlands1100
Daphnè retweetlediWhoeverIWanttobe.@Net_afr·20 TemOp die ou einde het jy net jou Doos vriende wat by jou staan...Çevir Nederlands0420