andrea van den berg*

808 posts

andrea van den berg* banner
andrea van den berg*

andrea van den berg*

@avdb287

People may hate you for being different and not living by society's standards,but deep down,they wish they had the courage to do the same ♡

Katılım Ekim 2012
784 Takip Edilen205 Takipçiler
andrea van den berg* retweetledi
Oblivion_
Oblivion_@Onbekend98·
Kom ons sit op die kombuisvloer, drink koffie, vergeet van die wêreld en besef dat dit wat tussen ons is, is perfek ♡
Nederlands
1
23
16
0
andrea van den berg* retweetledi
Oblivion_
Oblivion_@Onbekend98·
kan jy jou indink hoe pragtig God moet wees?
Nederlands
1
16
5
0
andrea van den berg* retweetledi
Oblivion_
Oblivion_@Onbekend98·
Ek wil ons name op 'n boom skryf, jou hand styf vashou en saggies in jou oor fluister "Eintlik is ek mal oor jou"
Nederlands
0
15
4
0
andrea van den berg* retweetledi
Oblivion_
Oblivion_@Onbekend98·
'Gewoonte' - dis wat liefde doodmaak
Nederlands
0
8
5
0
andrea van den berg* retweetledi
Oblivion_
Oblivion_@Onbekend98·
Ek wil nie ooit sonder jou wees, verlief op jou siel en jou gees, glo my as ek vir jou sê jy is al wat ek wil hê.
Nederlands
1
9
5
0
andrea van den berg* retweetledi
Oblivion_
Oblivion_@Onbekend98·
Hier binne my is iets wat ek wil sê, wat al lank op my skouers lê. Vergeet van al die kwaad , die lewe wat jy haat en glo net meer in my.
Nederlands
0
7
5
0
andrea van den berg* retweetledi
Oblivion_
Oblivion_@Onbekend98·
Mag jy droom, mag jy dans, mag jy wens. En nooit sien jou held is net 'n mens.
Nederlands
1
16
5
0
andrea van den berg* retweetledi
Oblivion_
Oblivion_@Onbekend98·
Ek is jaloers op die koppie koffie wat elke oggend die voorreg het om jou lippe wakker te soen.
Nederlands
0
6
7
0
andrea van den berg* retweetledi
Oblivion_
Oblivion_@Onbekend98·
Op 'n klavier kry jy swart en wit note en almal is ewe belangrik vir musiek om sin te maak. #BouwerBosch
Nederlands
0
5
4
0
andrea van den berg* retweetledi
Oblivion_
Oblivion_@Onbekend98·
sy voel die gewig van die wêreld sy dink sy verstaan ek was al daar ek dink ek verstaan haar #dieheuwelsfantasties
Nederlands
0
3
4
0
andrea van den berg* retweetledi
Oblivion_
Oblivion_@Onbekend98·
Dink eerder met jou kop as met jou hart, kopseer is beter as hartseer.
Nederlands
0
15
2
0
andrea van den berg* retweetledi
Oblivion_
Oblivion_@Onbekend98·
Vergete is die dae waar seuns motors reggemaak het soos hulle Pappas, hulle doen nou eerder hulle hare soos hulle Mammas..
Nederlands
0
15
3
0
andrea van den berg* retweetledi
Oblivion_
Oblivion_@Onbekend98·
Ek wens die hemel het sein gehad.
Nederlands
0
6
2
0
andrea van den berg* retweetledi
Duané Myburgh
Duané Myburgh@DuaneMyburgh·
Jy stuur vir my mooi boodskappe saam met die wind ek sien jou glimlag daagliks in elke verlore straatkind
Nederlands
0
1
0
0
andrea van den berg* retweetledi
Diep_Afrikaans♡
Diep_Afrikaans♡@Diep_Afrikaans·
Bid in jou kamer , nie op facebook nie.
Nederlands
0
57
27
0
andrea van den berg* retweetledi
Diep_Afrikaans♡
Diep_Afrikaans♡@Diep_Afrikaans·
Tyd kos jou niks , maar dit is die kosbaarste ding wat jy kan weggee.♡
Nederlands
0
51
12
0
andrea van den berg* retweetledi
Diep_Afrikaans♡
Diep_Afrikaans♡@Diep_Afrikaans·
Dae soos vandag wens ek die hemel het besoektye gehad.
Nederlands
0
40
25
0
andrea van den berg* retweetledi
Afrikaans_Quotes_LR
Afrikaans_Quotes_LR@Afr_Quotes_LR·
Skat, dis tyd om te kies of jy die speler of die speelding gaan wees.
Nederlands
2
51
22
0