eNuus

25.7K posts

eNuus banner
eNuus

eNuus

@eNuus

eNuus bied jou 365 dae van die jaar onafhanklike en geloofwaardige nuusdekking in Afrikaans.

South Africa Katılım Ağustos 2011
1.3K Takip Edilen32.1K Takipçiler
eNuus
eNuus@eNuus·
VIDEO: Krake in die DA se interne strukture. Dion George het uit die DA bedank. Die party se voormalige federale finansiële voorsitter beskuldig die DA-leier, John Steenhuisen, daarvan dat hy deur die ANC gekaap is. enca.com/afrikaans/krak…. #eNuus @eNCA @kykNETtv @kykNETkie
Nederlands
0
0
1
367
eNuus
eNuus@eNuus·
VIDEO: 'n Kleurvolle huldeblyk aan die geliefde meteoreoloog en weeraanbieder, Anika de Beer. De Beer is op 26 Oktober oorlede ná 'n vyf jaar lange stryd teen melanoomkanker. ttps://www.enca.com/afrikaans/n-kleurvolle-huldeblyk-aan-anika-de-beer #eNuus @eNCA @kykNETtv @kykNETkie
Nederlands
0
1
2
362
eNuus
eNuus@eNuus·
VIDEO: Ds. Rudi Swanepoel v.d. Aan-die-Berg-gemeente in Jhb het op 3 Aug aan eNuus gesê dit is onaanvaarbaar dat die NG Kerk swyg oor die oorlog & humanitêre krisis in Gaza. Die NG Kerk het sedertdien R250 000 geskenk. enca.com/afrikaans/ds-r… #eNuus @eNCA @kykNETtv @kykNETkie
Nederlands
1
0
0
325
eNuus
eNuus@eNuus·
VIDEO: Israel het Gazastad die naweek gebombardeer en dosyne Palestyne is reeds dood. Met die humanitêre ramp wat by die dag vererger, word Israel se optrede toenemend veroordeel. Dr. Marthie Momberg deel haar insigte. enca.com/afrikaans/pale… #eNuus @eNCA @kykNETtv @kykNETkie
Nederlands
1
1
0
332