Oh! Do give us a venison hamburger smile, darling?
Make it organic & and keep it French.
#gamefordinner#organicfood#hamburger
Photo by Jakub Kapusnak @ Unsplash
Boer (capital letter) refers to the cultural group, better known in South Africa as Afrikaners, but better known in the rest of the world as Boers. “boer” (small letter) refers to the occupation. Although I come from a farm, I’m not a farmer. I am a Boer though. twitter.com/matlakearona/s…
Wat meer kan ons sê? Dit is in ons oë. Die liefde, die vrede en die hoop wat in ons is. Hoop op 'n goeie toekoms. Hoop op 'n land waar geregtigheid weer sal seëvier. #staanvas#AfrikanerIdentiteit
Laat ons nie vergeet waar vandaan ons kom nie. Laat ons voort bou en voort veg vir dit wat eeue en eeue in ons in geweef is. #staanvas#AfrikanerIdentiteit
“Moenie toelaat dat julle bitter word nie. Beteuel jou humeur en as jy dalk jou humeur verloor, moet jy nie kwaad bly nie. Moenie mekaar vloek of lelike dinge vir mekaar sê nie. Moet ook nie iets doen wat vir ’n ander een sleg is nie.”
Efesiërs 4:31 DB
Vryheid en vrede vir elke Afrikaner boer in Suid Afrika. Laat ons na geregtigheid streef en goeie vrede sal gevestig word. Die Here is ons Herder, dit is Hy wat red, dit is Hy wat vrede gee. #staanvas#AfrikanerIdentiteit
Die liefde vir die natuur. Die liefde vir ons land. Suid-Afrika! Hoe roep ons uit na vrede. Hoe graag wil ons weer hoop op 'n goeie toekoms, 'n toekoms van vreugde, van vooruitgang.
Daar in lê ons hoop, ons geloof, in die Woord, in ons God, wat ons nie hier sal laat nie #staanvas
Hierdie vrou Mariandra Heunis is sterker as die sterkste man wat ek ken. Sy het my diep geraak om die storie van haar man se moord te vertel. #killtheboer@ErnstRoets
Vrede vir Suid-Afrika! En vrede vir die Afrikaner! Die Britte in Yorkshire het vrede. Die Nederlanders in Harderwijk het vrede. Selfs die Russe in Perm het vrede. Staan vas en veg vir die vrede wat ons ook eens op 'n tyd geken het. #AfrikanerIdentiteit