
Het jy al die datums vir @kkarooklassique 2026 in jou dagboek aangeteken? Sien jou Vrydag 7 tot Sondag 9 Augustus op Oudtshoorn vir die Klein Karoo se 17de viering van klassieke musiek, kuns, kos en wyn.
#Klassique2026, moontlik gemaak deur die Rupert-Musiekstigting en @ATKVSA

Nederlands


























