Frans Klopper

517 posts

Frans Klopper

Frans Klopper

@klopper_frans

Photographer

Katılım Şubat 2022
10 Takip Edilen12 Takipçiler
Esté Gross
Esté Gross@EsteGross·
Ek kan net dankie sê. Dankie vir die tyd wat jy geneem het om my naam in die hoed te gooi in die kategorie 'Best Radio Personality". Dit is 'n heerlike en onverwagse verrassing @PretoriaFM As jy 'n oomblik het, stem asb vir 'n wen 😀🌼 bestofsouthafrica.co.za/pretoria/
Nederlands
3
1
8
226
Esté Gross
Esté Gross@EsteGross·
VRYDAG 9 MEI BESKIKBAAR OP ALLE DIGITALE PLATFORMS: #DieDeur
Norsk
1
1
4
353
Frans Klopper
Frans Klopper@klopper_frans·
@Soundsenz dis goed om te hoor dat iemand wat so passievol is oor motorsport veiligheid op paaie propageer. dankie Fritz❤️
Nederlands
0
0
0
79
Esté Gross
Esté Gross@EsteGross·
Skakel nou 13:05 in vir #WNDK - Jaconell Mouton en Evert van Niekerk kuier in die ateljee en gesels oor hulle nuwe Kersalbum, Merry Moments. @PretoriaFM
Esté Gross tweet media
Nederlands
2
1
5
212
Frans Klopper
Frans Klopper@klopper_frans·
@Soundsenz @JackDaniels_US @McLarenF1 @F1 @LandoNorris @OscarPiastri Lucky Strike vir die motorfietse en John Rolfe vir die sea rescue ja ek was maar al te trots om my John Rolfes te rook op die strand as daai chopper oorgaan nou al 18 jaar opgehou rook Dankie vir jou deel en bydrae in motorsport. Ek dink nie enigiemand ander doen dit so perfek
Nederlands
0
0
0
56
Esté Gross
Esté Gross@EsteGross·
Ek dink ek is 'n werkolis...ek sal werk maak daarvan😉
Nederlands
2
1
15
276
Esté Gross
Esté Gross@EsteGross·
Niks is ook iets en niks kan nooit niks wees nie. Die konsep dat daar niks is nie, is miskien 'n mensgemaakte konstruk. Dit wat ons nie met ons sintuie kan waarneem om waarde aan te heg, te weeg en te lig te vind nie beteken nie dat dit nie bestaan nie... netwerk24.com/netwerk24/stem…
Nederlands
1
1
7
191