Esté Gross

3.8K posts

Esté Gross banner
Esté Gross

Esté Gross

@EsteGross

Presenter | Newsreader | Music compiler | Essayist | Singer | Songwriter https://t.co/WcVql2dZrx

South Africa Katılım Şubat 2014
495 Takip Edilen4.9K Takipçiler
Sabitlenmiş Tweet
Esté Gross
Esté Gross@EsteGross·
Vir besprekings vir sangoptredes, motiveringspraatjies en stemwerk, besoek gerus my splinternuwe webtuiste. For bookings for singing performances, motivational talks, and voice work, please feel free to visit my brand new website: estegross.com
Esté Gross tweet media
English
1
9
17
791
Esté Gross
Esté Gross@EsteGross·
Ek kan net dankie sê. Dankie vir die tyd wat jy geneem het om my naam in die hoed te gooi in die kategorie 'Best Radio Personality". Dit is 'n heerlike en onverwagse verrassing @PretoriaFM As jy 'n oomblik het, stem asb vir 'n wen 😀🌼 bestofsouthafrica.co.za/pretoria/
Nederlands
3
1
8
226
Chris Horn
Chris Horn@chris1horn6·
@EsteGross @PretoriaFM Esté jy verdien dit, ek is opreg bly jy's genomineer, vat hom girl hy's joune dit kom jou toe
Nederlands
1
0
1
13
Esté Gross
Esté Gross@EsteGross·
Vir besprekings vir sangoptredes, motiveringspraatjies en stemwerk, besoek gerus my splinternuwe webtuiste. For bookings for singing performances, motivational talks, and voice work, please feel free to visit my brand new website: estegross.com
Esté Gross tweet media
English
1
9
17
791
Esté Gross
Esté Gross@EsteGross·
Uiteindelik ! Hier is #DieDeur se musiekvideo. Die Deur gaan oor onverganklike liefde. Ek dra dit op aan my Ma, maar ek hoop dat dit ook vir jou betekenis sal hê, op die plek waar jy jou nou in jou lewe bevind. youtube.com/watch?v=nqNaLX…
YouTube video
YouTube
Nederlands
1
4
8
555
Esté Gross
Esté Gross@EsteGross·
Roer in Afrikaans. In jou praat, huil, lag en loop ek, verbeel, dink ek my wêreld oop. Ek huil, word kwaad, aanvaar, praat oor onreg en dít wat nog reg is. Mag jou woorde in skares en kontoere oor berge en in dale, oor die wêreld heen, bly dans. Geluk, Afrikaans! #Afrikaans100
Esté Gross tweet media
Nederlands
0
1
22
1K
Esté Gross
Esté Gross@EsteGross·
VRYDAG 9 MEI BESKIKBAAR OP ALLE DIGITALE PLATFORMS: #DieDeur
Norsk
1
1
4
353
Esté Gross retweetledi
stephan joubert
stephan joubert@stephanjoubert·
Via FB
stephan joubert tweet media
English
1
13
55
1.1K
Esté Gross
Esté Gross@EsteGross·
Gooi vir my 'n droom, skeur só die lug se soom Strooi dit oophand-ruimhand in die wind Laat ek met wonder immer soek - ek bly kind. want die mens is klein... en ek wonder net vanaand, Wat ons alles in ons woorde agterlaat, Hoe sal dit alle aardlinge, baat ? 2025/02/28 Esté Gross
Esté Gross tweet media
Nederlands
0
2
8
221
Chris Horn
Chris Horn@chris1horn6·
@EsteGross veelsgeluk met jou verjaarsdag mag al jou mooi drome en wense waar word jy moet lekker verjaar en die dag geniet
Chris Horn tweet media
Chris Horn tweet media
Nederlands
1
0
1
11
Esté Gross retweetledi
stephan joubert
stephan joubert@stephanjoubert·
stephan joubert tweet media
ZXX
0
14
36
1K
Esté Gross
Esté Gross@EsteGross·
Skakel nou 13:05 in vir #WNDK - Jaconell Mouton en Evert van Niekerk kuier in die ateljee en gesels oor hulle nuwe Kersalbum, Merry Moments. @PretoriaFM
Esté Gross tweet media
Nederlands
2
1
5
212