kykNETdagbreek retweetledi
kykNETdagbreek
5.1K posts

kykNETdagbreek
@kykNETdagbreek
Dagbreek is kykNET se ontbytprogram wat van Maandae tot Vrydae van 5:30am-7:30am uitgesaai word.
South Africa Katılım Ekim 2012
244 Takip Edilen4.2K Takipçiler
kykNETdagbreek retweetledi

#WINSLYN @valleyhack, veteraan tegnologie-skrywer praat met @divanbotha vanuit San Fransisco oor sy biografie oor @elonmusk. @PenguinBooksSA
Nederlands
kykNETdagbreek retweetledi

@Omrivz Omri van Zyl, Agri SA se nuwe uitvoerende direkteur, praat more-aand op KykNet se Winslyn met Divan Botha

Nederlands
kykNETdagbreek retweetledi

Die Penkoppe Boereorkes het sopas ’n Ghoema-toekenning vir die gewildste boeremusiek-album gewen.
youtu.be/HeorKpfxAk0

YouTube
Nederlands


Prof. Anthoni van Nieuwkerk was oudergewoonte weer hier om sy insae in politieke kwessies met ons te deel.
youtu.be/srTApVAkIlo

YouTube
Nederlands

Ons gesels met Jacques Bornman, van die Mosaiek-kerk, oor die spesiale tradisies en gebruike rondom Paasfees.
youtu.be/UOPo6cxWKFU

YouTube
Nederlands

Marida Fitzpatrick en Gerda de Sousa het vanoggend by ons aangesluit om die koerante van die dag te ontleed.
youtu.be/6_EJK9zcDJc

YouTube
Nederlands

Die Art of the brick-uitstalling wat nou in Johannesburg te siene is, verhef hierdie speelding tot kuns.
youtu.be/cFzdJbRuxrQ

YouTube
Nederlands

Ons het vandag met Fritz Pienaar, direkteur van die Warrior Company gesels oor die fiksheidfenomeen - Warrior Race
youtu.be/Ay3PjaG51GI

YouTube
Nederlands

@PierreBreytenb gesels lekker met Die Penkoppe oor hulle musiek en die @Ghoema2015 wat hulle onlangs gewen het.

Nederlands

Advokaat Francois Botes kom werp lig oor ‘n paar regskwessies. youtu.be/VloECxrwNpU

YouTube
Nederlands

Ons wou hê julle moes die volgende spreekwoord voltooi: Die beste …(wat?) staan op stal. youtu.be/X3oEyudFbn8

YouTube
Nederlands

Plante is ‘n wonderlike geskenk, en sekere plante soos orgideë en bonsai-boompies is veral gewilde geskenke. youtu.be/WadV1Ozj9fQ

YouTube
Nederlands

Die Kaapstadse stadsraad het onlangs hul nuwe “Inklusiewe Stad”-veldtog geloods. youtu.be/px6fTwfw-0A

YouTube
Nederlands


Outisme bly steeds vir baie mense ‘n onverstaanbare en intimiderende toestand. youtu.be/lJCtb0oJn4c

YouTube
Nederlands







