Lea♡

2.6K posts

Lea♡ banner
Lea♡

Lea♡

@leatonder

Plat-op-die-aarde♡

Pietersburg X Katılım Eylül 2012
0 Takip Edilen427 Takipçiler
Lea♡
Lea♡@leatonder·
"@Bridgette_02856: Die sterre sou so trots wees as hulle geweet het dat hulle atome iemand soos jy gemaak het."
Nederlands
0
0
2
0
Lea♡ retweetledi
Elizabeth  X
Elizabeth X@sunnyand69·
He walked right into her storm unafraid and stood with her in the downpour until the sun came out again.
English
3
32
48
0
Lea♡
Lea♡@leatonder·
As jy n regte plaasmeisie is hoef jy dit nie op facebook te post nie ;) Mense sal dit weet !1
Nederlands
0
0
0
0
Lea♡
Lea♡@leatonder·
Het nog nooit so gevoel nie❤. Nog nooit die liefde so opreg bedoel nie
Nederlands
0
0
0
0
Lea♡
Lea♡@leatonder·
Jy's die sonskyn na die reën❤
Nederlands
0
0
0
0
Lea♡ retweetledi
Niel Cloete
Niel Cloete@nielbob·
Ek wens ek was daar toe God jou geskilder het. Net om te sien hoe Hy glimlag terwyl hy elke detail perfek beplan.
Nederlands
0
30
42
0
Lea♡ retweetledi
Niel Cloete
Niel Cloete@nielbob·
My mure is amper net so hoog soos joune. Ons kan net so wel 'n kasteel saam bou.
Nederlands
0
9
12
0
Lea♡
Lea♡@leatonder·
Hy's bietjie te perfek. bietjie te alles wat ek soek. bietjie te die moeite werd. en ek verdien dit nie. nie eers 'n bietjie nie."
Nederlands
0
0
0
0
Lea♡ retweetledi
Liefde wen..
Liefde wen..@LiefdesWoorde·
Aantreklike meisies is altyd baie insecure,terwyl die Shrek lykende bitches, rondloop en dink hulle is die shit
Nederlands
0
19
3
0
Lea♡ retweetledi
pretensie prinses.
pretensie prinses.@Dis_die_prinses·
Naaste wat ek al ooit aan 'n marathon gekom het, was 'n series marathon.
Nederlands
0
7
2
0
Lea♡ retweetledi
lumiant
lumiant@lumiant_·
Ek het besef ek hou regtig van hom toe ek sien dis 12:48 en die rede hoekom ek nog nie slaap nie is omdat ek nie vir hom kon nag sê nie.
Nederlands
0
10
5
0
Lea♡ retweetledi
Ryan
Ryan@swimmer_ryry·
I walk around like everything is fine, but deep down...... inside my shoe, my sock is sliding off.
English
0
4
6
0
Lea♡ retweetledi
Papawers & Poësie
Papawers & Poësie@Prewelend_·
As ek ñ duisend keer moet oorkies, sal dit elke keer jy wees. @DieKaf
Nederlands
0
9
3
0
Lea♡ retweetledi
Kaf in die wind
Kaf in die wind@DieKaf·
Toe ek jou sien die eerste keer toe jy wakker word het my asem my verlaat en ekt geweet Dis wat ek die res van my lewe wil sien elke more.
Nederlands
0
15
15
0
Lea♡ retweetledi
Kaf in die wind
Kaf in die wind@DieKaf·
Om in jou oë te kan verdwaal is soos om op die maane van jupiter te loop Dis net iets onbeskryfbaar...
Nederlands
0
3
5
0
Lea♡
Lea♡@leatonder·
Solank hy n amazing persoonlikheid het mind ek nie sy lyf nie ..
Nederlands
0
0
0
0
Lea♡ retweetledi
Kaf in die wind
Kaf in die wind@DieKaf·
Ek bring al die sonneblomme vir jou saam as die langpad my weer na jou toe vat & ek weer lêplek kry vir my hart.
Nederlands
0
13
10
0
Lea♡ retweetledi
pretensie prinses.
pretensie prinses.@Dis_die_prinses·
Ek mis jou so baie, maar ek kan absoluut niks daaraan doen nie. Dit is soos om te versmoor en almal om my te sien asem haal.
Nederlands
0
11
3
0