“Stygende elektrisiteitspryse kan nie die standaardoplossing vir Eskom se finansiële en operasionele probleme wees nie." - @mmostert79 bestuurder vir Plaaslikeregeringsake by @AfriForum.
"As Eskom nie rekeningkundige winste kan toon nie en terselfdertyd aanvoer dat dit so ’n hoë risiko loop dat dit hoër gewaarborgde opbrengste verdien, is iets fundamenteel verkeerd. Verbruikers moet nie gestraf word vir mislukkings wat hulle nie veroorsaak het nie,” sê @mmostert79
"Dit plaas ’n hoër plig op Nersa om openbare belange te beskerm. Risiko wat geskep word deur swak bestuur, beplanningsmislukkings en swak beleggings kan nie bloot deur komplekse regulatoriese formules op verbruikers afgeskuif word nie,” voeg @mmostert79 by.
“Hierdie uitspraak is ’n ware mylpaal vir elektrisiteitsverbruikers oor die hele land heen,” sê @mmostert79, bestuurder van Plaaslikeregeringsake by @AfriForum.
“Die hof het ondubbelsinnig bevind dat Nersa se jare lange, sistemiese en volgehoue versuim om tydige en deursigtige prosesse vir tariefverhogings te volg, die openbare deelnameproses heeltemal ondermyn het." - @mmostert79
"Hierdie nuwe reguleringsregime bring ’n permanente einde aan daardie wanpraktyke en skep vir die eerste keer ’n stelsel waar verbruikers werklik en betyds kan deelneem aan besluitneming oor kragtariewe.” - @mmostert79
Verbruikers wat hul munisipaliteite se duur kragtariewe betwyfel, sal voortaan kan sien presies wat dit elke munisipaliteit kos om krag te lewer.
@mmostert79, @AfriForum se bestuurder van munisipale sake, sê in reaksie op die uitspraak die uitspraak is ’n oorwinning vir elke landsburger wat vir krag betaal en nie net vir AfriForum nie.
Lees hier: netwerk24.com/nuus/aktueel/e…
Head of Local Government at AfriForum, Morne Mostert, says there have been many promises the government has made in the past, and the remarks by President Ramaphosa that failures in service delivery infringe on basic rights are just politicking. #Newzroom405
Watch: tinyurl.com/3pxkcsab
“Weereens verwys @Eskom_SA na regulasies wat deur die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) voorgeskryf word, maar spesifiseer nie die regulasies wat die kragvoorsiener se versoeke ondersteun nie,” voeg @mmostert79 by.
SAPS DNA BACKLOG EXCEEDS 140,000 (AGAIN)– AUDITOR-GENERAL MUST INTERVENE
Today in during the @ParliamentofRSA Police Portfolio Committee session we learnt that the SAPS DNA backlog has once again spiraled out of control, now exceeding 140,000 cases. This is a direct threat to justice, particularly for victims of Gender-Based Violence (GBV) and other violent crimes.
Despite repeated assurances from SAPS management and funding reprioritization to fix this crisis, we are right back where we started in 2021. The failure to process DNA evidence means criminals walk free while victims are denied justice.
Even worse, service contracts for forensic equipment have expired and not been renewed, making critical instruments unusable. Tenders remain expired, and SAPS has ignored recommendations to partner with universities that have forensic capabilities. Some DNA evidence has even taken over 10 years just to be captured in the system.
This failure to manage forensic services is unacceptable, and @SAPoliceService leadership must be held accountable. I will formally request the Auditor-General of South Africa (AGSA- @AuditorGen_SA) to conduct a full forensic audit into the state of SAPS forensic laboratories, contract management, and DNA backlog.
Without urgent intervention, thousands of cases will be struck from the court rolls, violent criminals will remain on our streets, and the justice system will fail even more victims.
Feedback to follow.
“Kragverbruikers mag nie langer verantwoordelik wees vir die befondsing van @Eskom_SA se korrupsie nie. Totdat finansiële wanbestuur nie by @Eskom_SA uitgeroei word nie, moet Nersa toesien dat geen onnodige kostes aan verbruikers oorgedra word nie,” sluit @mmostert79 af.
“Die ouditeur-generaal se verslag bevestig dat finansiële verliese en vrugtelose, verkwistende en onregmatige uitgawes weens kriminele optrede en swak interne beheer van uitgawes ’n ernstige probleem in @Eskom_SA is,” sê @mmostert79 . “Uit die tariewe wat vandag vir die kragvoorsiener goedgekeur is, kom dit voor asof Nersa Eskom se voortgesette verhaling van wederregtelike uitgawes deur middel van kragtariewe toelaat.”
“Alhoewel dit blyk dat @Eskom_SA tans beter vaar met die lewering van krag aan verbruikers, bly gesonde, verantwoordbare finansiële bestuur maar eenmaal ’n kuns wat hulle nie kan bemeester nie,” verduidelik @mmostert79, bestuurder van Plaaslikeregeringsake by @AfriForum.
.@AfriForum het as deel van sy pogings om die voorgestelde tariefverhoging teen te staan, ook ’n petisie met talle ondertekenaars by die openbare raadplegingsessie ingedien. @AfriForum sal die uitkoms van hierdie proses noukeurig moniteer en optree indien daar onbillike gebruike en wanpraktyke opgemerk word.
"@AfriForum het ook sy kommer uitgespreek oor Eskom se ondoeltreffendheid en ernstige bestuursmislukkings. “Nersa moenie net strenger nakoming van regulatoriese raamwerke afdwing nie, maar moet self ook omsigtigheidstoetse by Eskom doen, wat sal verseker dat wettige uitgawes slegs by die tariefberekeninge ingesluit word,” voeg @mmostert79 by.
Volgens @mmostert79, bestuurder van Plaaslikeregeringsake by @AfriForum, is dit noodsaaklik dat die bevel in hierdie geval geïmplementeer word aangesien verbruikers potensieel onherstelbare skade ly in die tyd wat daar op die volbank regters se uitspraak gewag word.
@mmostert79 waarsku dat die impak op veral verbruikers van voorafbetaalde krag omvangryk is en ’n administratiewe nagmerrie tot gevolg het. “Die vergoeding of kreditering van verbruikers is egter nou noodsaaklik en dringend,” sluit @mmostert79 af.
Volgens @mmostert79, bestuurder van Plaaslikeregeringsake by @AfriForum, is dit noodsaaklik dat die bevel in hierdie geval geïmplementeer word aangesien verbruikers potensieel onherstelbare skade ly in die tyd wat daar op die volbank regters se uitspraak gewag word.