streef.

1.3K posts

streef. banner
streef.

streef.

@steedsopsoek

Jakaranda Stad 🖤

Katılım Haziran 2017
104 Takip Edilen439 Takipçiler
Sabitlenmiş Tweet
streef.
streef.@steedsopsoek·
Ek't my lewe lank te hard gewerk vir my geluk, my eie ware geluk. Moenie dink jy gaan so vinnig in my hart tree en blommetjies pluk sonder om te vra nie.
Nederlands
0
30
53
0
streef. retweetledi
Net_Nicole_98
Net_Nicole_98@NetNicole981·
Asseblief, bly?
English
0
10
15
0
streef. retweetledi
Ally Ragsdale
Ally Ragsdale@allyragsdale·
Unpopular Truth: An only forgiving Jesus is not the true Jesus. He’s also just & ready to judge. He’s not there to accept you in your sin, He’s there for you to accept His sacrifice for your sin. You can recognize sin but until you repent of sin you’ll never be forgiven of sin.
English
8
116
618
0
streef. retweetledi
Noah Herrin
Noah Herrin@NoahHerrin·
When you follow Jesus He will take you places that are: Uncomfortable Not popular Scary But He goes with you There’s peace in that.
English
11
1.4K
7.8K
0
streef.
streef.@steedsopsoek·
Hy lyk soos 'n Pearl Harbour, Dirty Dancing en Top Gun liefdesverhaal.
Nederlands
0
3
2
0
streef.
streef.@steedsopsoek·
Wat maak jy met die vryheid wat God vir jou gegee het ?
Nederlands
0
2
14
0
streef. retweetledi
🦕
🦕@its_carietz_·
so lus vir ‘n reënerige dag in pretoria, met sneakers aan en geen houvas op tyd nie.
Nederlands
0
3
23
0
streef.
streef.@steedsopsoek·
Liefde is 'n keuse. Jy kies om konneksie te bou, of om dit te breek.
Nederlands
0
5
9
0
streef.
streef.@steedsopsoek·
Gladness not based on circumstance.
English
0
0
1
0
streef.
streef.@steedsopsoek·
Ek moet ophou probeer skryf en begin lees, begin luister na die Een wat woorde en digkuns geskep het. Dalk, net dalk, sal my lood weer bietjie vir bietjie opraak.
Nederlands
0
5
13
0
streef. retweetledi
Jan_Allerman
Jan_Allerman@doodgewone_ou·
Ons gaan altyd terug na dit wat ons ken, en dit wat ons ken is verwoestend.
Nederlands
0
8
15
0
streef. retweetledi
Oblivion_
Oblivion_@Onbekend98·
2019•05•16
Oblivion_ tweet media
0
4
21
0
streef. retweetledi
Jan_Allerman
Jan_Allerman@doodgewone_ou·
Jy behoort nie aan my nie, maar jy behoort by my. Daar is 'n verskil☝🏻
Nederlands
0
10
27
0
streef. retweetledi
Klaar.
Klaar.@klaar__·
ANC: We promise jobs and service delivery! SA: omw yes, this time. *votes anc* ANC: SA: Kay... tf our service delivery and jobs at tho? *burns random shit* ANC: idk lol *5yrs pass* ANC: We promise jobs and service delivery! Aaaand repeat cycle. Such a lovely system.
English
0
3
9
0
streef. retweetledi
Klaar.
Klaar.@klaar__·
Daar bestaan nie pigmente vir hierdie kleure binne my nie.
Nederlands
0
4
6
0
streef.
streef.@steedsopsoek·
Ek't vergeet om vir jou te sê dat ek vergeet het.
Nederlands
0
1
3
0
streef.
streef.@steedsopsoek·
So moeg vir meisies wat ouens 'n prioriteit bo hul vriendinne maak.
Nederlands
2
8
18
0
streef.
streef.@steedsopsoek·
Jy't vir my 'n aand vol Pretoria se liggies en 'n vreeslose liefde belowe, onthou jy?
Nederlands
0
2
12
0
streef.
streef.@steedsopsoek·
Is vriendskappe veronderstel om soveel werk te wees?
Nederlands
0
10
20
0