Toks 'n Tjops

2.6K posts

Toks 'n Tjops banner
Toks 'n Tjops

Toks 'n Tjops

@ToksnTjops

‘n Nuwe baadjie met die selfde hart. Kom kuier vrydae aande saam die span waar ons elke week se sport gebeure gaan bespreek.

เข้าร่วม Şubat 2013
229 กำลังติดตาม10.7K ผู้ติดตาม
Toks 'n Tjops
Toks 'n Tjops@ToksnTjops·
Ons neem afskeid van Johnny Davids. 💔 Hy het mense bymekaar gebring met sy stem, storie en hart. Alles wat hy gedoen het, was met passie en opregtheid. Innige meegevoel aan sy vrou, kinders en familie. Rus sag, Johnny.
Toks 'n Tjops tweet media
Nederlands
1
3
20
511
Toks 'n Tjops
Toks 'n Tjops@ToksnTjops·
Met twee Suid-Afrikaanse afrigters, wat die Champions Cup semi-finale haal, wys dit net weer die gehalte van SA afrigters. Moet ons meer doen om top SA afrigters plaaslik te hou, of is dit net deel van moderne rugby dat hulle oorsee gaan floreer?
Toks 'n Tjops tweet media
Nederlands
0
0
0
131
Toks 'n Tjops
Toks 'n Tjops@ToksnTjops·
Die Champions Cup is waar die beste van die beste mekaar pak Van die URC tot die Champions Cup, SA spanne wys flitse van briljantheid, maar is dit genoeg om die groot spanne van Europa te klop. Is SA spanne sterk genoeg om regtig ’n impak te maak?
Toks 'n Tjops tweet media
Nederlands
0
0
0
97
Toks 'n Tjops
Toks 'n Tjops@ToksnTjops·
Gisteraand se losie-kuier het gesorg vir groot pret!  Lekker geselskap, goeie vibes en ’n aand wat sommer nog lank gaan bybly. As jy dit gemis het… jy gaan dié een wil inhaal!
Toks 'n Tjops tweet media
Nederlands
0
0
0
129
Toks 'n Tjops
Toks 'n Tjops@ToksnTjops·
Die Losie kry vanaand ’n ekstra spark! Anouschka Swart loer by ons in. Dis nie net nog ’n kuier nie, gaan groot pret wees met hope persoonlikheid! Sien julle om 20:00 op @kykNETtv
Toks 'n Tjops tweet media
Nederlands
0
0
0
64
Toks 'n Tjops
Toks 'n Tjops@ToksnTjops·
Die 20-minute rooi kaart bly ’n warm onderwerp in rugby  Maak dit die spel meer regverdig, of vat dit weg van die erns van ’n rooi kaart?  Moet die 20-minute rooi kaart geskraap word? #TnT #RugbyDebat
Toks 'n Tjops tweet media
Nederlands
0
0
0
68
Toks 'n Tjops
Toks 'n Tjops@ToksnTjops·
Hierdie week se Kykerskeuse volg ná ’n sterk stelling deur Gio Aplon  Hy meen Rassie Erasmus se kontrak moet nie tot 2031 verleng word nie. Moet Rassie ná al sy sukses aanbly, of is dit tyd vir ’n nuwe era vir die Springbokke? #TnT #Springboks #RugbyDebat
Toks 'n Tjops tweet media
Nederlands
2
0
1
242
Toks 'n Tjops
Toks 'n Tjops@ToksnTjops·
Daar is soveel talent daar buite, maar wie is daai nuwe naam wat jy glo hierdie jaar sy kans by die Springbokke moet kry? Ons praat van spelers wat nog nie vir die Bokke uitgedraf het nie, maar reg is om die volgende stap te vat. Wie verdien om by die Bok-groep ingesluit te word?
Toks 'n Tjops tweet media
Nederlands
2
0
0
212
Toks 'n Tjops
Toks 'n Tjops@ToksnTjops·
Wanneer hierdie twee spanne op die veld draf, gaan dit nie net oor die punte op die telbord nie, dit gaan oor trots, geskiedenis en wie die naweek die meeste kan praat by die braai.  So die groot vraag is: Wie dink jy gaan met die oorwinning wegstap – Suid of Noord?
Toks 'n Tjops tweet media
Nederlands
0
0
0
154
Toks 'n Tjops
Toks 'n Tjops@ToksnTjops·
Goeie geselskap en groot losie-vibes!
Toks 'n Tjops tweet media
Nederlands
0
0
2
137
Toks 'n Tjops
Toks 'n Tjops@ToksnTjops·
Baie geluk aan Jonathan en sy vrou met die pragtige nuwe toevoeging tot julle familie!  Mag julle klein dogtertjie julle huis vul met liefde, lag en baie spesiale oomblikke. Ons TnT-span wens julle net die mooiste tye saam as nuwe ouers toe. Welkom in die wêreld, klein prinses!
Toks 'n Tjops tweet media
Nederlands
0
0
4
219
Toks 'n Tjops
Toks 'n Tjops@ToksnTjops·
Na groot eer vir Rassie Erasmus as Coach van die Jaar en Malcolm Marx as SA Speler van die Jaar, laat dit ’n interessante vraag ontstaan…  Wie sou jy kies as Coach van die jaar en Speler van die jaar?
Toks 'n Tjops tweet media
Nederlands
0
0
0
243
Toks 'n Tjops
Toks 'n Tjops@ToksnTjops·
Hierdie week se gas is Tapiwa Mafura van die Golden Lions – en hy kom van ’n span wat sopas geskiedenis gemaak het. Zimbabwe het die Rugby Africa Cup 2025 gewen en hul plek by die Rugby World Cup 2027 bevestig. Hoe ver dink julle kan Zimbabwe in die Wêreldbeker gaan?
Toks 'n Tjops tweet media
Nederlands
0
0
0
82
Toks 'n Tjops
Toks 'n Tjops@ToksnTjops·
Met die Cheetahs wat net-net van bankrotskap gered is, laat dit ’n groter vraag ontstaan. Moet daar meer aandag, steun en strukturele hulp wees om Vrystaat Rugby te beskerm en te laat groei? Dis nie net oor een span nie – dis oor die toekoms van rugby in die Vrystaat.
Toks 'n Tjops tweet media
Nederlands
0
0
2
145
Toks 'n Tjops
Toks 'n Tjops@ToksnTjops·
Lekker verjaar, Jean de Villiers! Mag jou dag vol wees van lekker lag, goeie mense en net genoeg chaos om dit onvergeetlik te maak. Jy bly ’n absolute legende van die game. 🏉💚 Mag daar koek wees, dalk ’n koue een of twee, en nul verantwoordelikhede vir die dag! 🥳
Toks 'n Tjops tweet media
Nederlands
0
0
3
147
Toks 'n Tjops
Toks 'n Tjops@ToksnTjops·
In hierdie week se episode kuier Nico Steyn saam met ons in die losie – vars perspektiewe, lag en 'n lekker rugby-gevoel van die Lions. Vanaand gaan 'n kuier wees wat julle natuurlik nie wil mis nie! #TnT #RugbyGees @kykNETtv
Toks 'n Tjops tweet media
Nederlands
0
0
0
82
Toks 'n Tjops
Toks 'n Tjops@ToksnTjops·
As jy een rugby-reël kon terugbring én een reël kon laat wegval, watter twee sou dit wees?  Van harde tackles en brute krag tot tegnologie, TMO’s en fyn reëls – rugby bly in ontwikkeling – hoe sou jou perfekte weergawe van rugby lyk?  #TnT #kykerskeuse #RugbyPraatjies
Toks 'n Tjops tweet media
Nederlands
2
0
0
160
Toks 'n Tjops
Toks 'n Tjops@ToksnTjops·
Na Rondte 1 van die 6 Nasies Wie lyk vir jou soos die sterkste span tot dusver, is dit al klaar duidelik wie die toon aangee, of dink jy alles kan nog verander? Drop jou span in die comments en kom ons gesels!
Toks 'n Tjops tweet media
Nederlands
0
0
0
179
Toks 'n Tjops
Toks 'n Tjops@ToksnTjops·
Ons almal het al ’n sportster ontmoet – party laat jou voel soos ’n VIP, ander… nie soseer nie 😅 Wie is die vriendelikste sportsman wat jy al ooit ontmoet het?  Die een wat tyd gemaak het vir ’n foto, ’n geselsie of sommer net ’n opregte smile? #kykerskeuse #sportlegends
Toks 'n Tjops tweet media
Nederlands
3
0
0
302