kykNET Nou!

2.4K posts

kykNET Nou! banner
kykNET Nou!

kykNET Nou!

@kykNETNou

kykNET NOU! is die plek vir lekker tunes en goeie vibes – DStv-kanaal 146.

Johannesburg, South Africa Sumali Ekim 2016
125 Sinusundan2K Mga Tagasunod
kykNET Nou! nag-retweet
terloops
terloops@terloops_·
Die Golden Gate-hotel net buite Clarens is waar dinge woeliger begin raak in die vyfde episode van #OpMyEish met die sanger @Brendan_Peyper wat soene links en regs begin uitdeel het. Lees ons recap van die episode hier: bit.ly/Terloops_OME5
terloops tweet media
Nederlands
0
1
0
137
kykNET Nou!
kykNET Nou!@kykNETNou·
19:30 is jou nuwe musiek tydgleuf - maak sommer nou 'n nota. Skop Maandae af met rustige INSTRUMENTAAL. Skakel in op Dinsdae vir LIEFDESLIEDJIES en Woensdae is dit tyd vir COUNTRY. Donderdae is dit tyd om uit te rock met MK. Vrydae maak ons reg vir die naweek met SOKKIE.
kykNET Nou! tweet mediakykNET Nou! tweet mediakykNET Nou! tweet mediakykNET Nou! tweet media
Nederlands
0
0
0
77
kykNET Nou!
kykNET Nou!@kykNETNou·
Skakel in vanaf 1 April vir jou gunsteling SOKKIE-treffers! Op Saterdag, 16:00 skop die pret af op kanaal 146, #kykNETNOU! Vrydae, tussen 19:30 en 20:30 en tussen 20:00 en 20:30, kan daar wéér saam ge-SOKKIE word. Wil jy kaalvoet sokkie? Laat hoor van jou met #sokkieNET.
kykNET Nou! tweet media
Nederlands
0
0
0
81
kykNET Nou!
kykNET Nou!@kykNETNou·
Onthou om reg te skuif vir die @kykNETtv Kersblyspel! Dit saai 20:00 op Oukersaand uit, op kykNET @DStv 144, met 'n herhaling op 26 Desember om 20:00 op #kykNETNOU! DStv 146. 🎄
Nederlands
0
2
2
347