VeranderDinge

361 posts

VeranderDinge banner
VeranderDinge

VeranderDinge

@VeranderDinge

Kom kuier saam met @amorersg en @eloisecupido soos hulle gesels oor die kinkels en die kabels wat die lewe interessant maak. Pasgemaak deur @BrightRockZA.

South Africa 가입일 Temmuz 2015
142 팔로잉361 팔로워
VeranderDinge
VeranderDinge@VeranderDinge·
In die laaste episode van hierdie seisoen @EloiseCupido vind dan uit hoe om ’n behendige ouer vir uitruilstudente te wees. Onthou ons heruitsendings op Woensdae om 17:30 en 00:00, Vrydae om 13:00, Saterdae om 17:30, Sondae om 17:30 en 02:00 op @kykNETtv @BrightRockZA
Nederlands
0
2
1
0
VeranderDinge
VeranderDinge@VeranderDinge·
In die laaste episode van hierdie seisoen @Amorersg gesels met die Springbok-legende Chester Williams. Onthou ons heruitsendings op Woensdae om 17:30 en 00:00, Vrydae om 13:00, Saterdae om 17:30, Sondae om 17:30 en 02:00 op @kykNETtv @BrightRockZA
Nederlands
0
2
3
0
VeranderDinge
VeranderDinge@VeranderDinge·
@Amorersg kuier by die bedrewe akteur @zanemeas en vind uit hoe hy deesdae ander mans inspireer om beter pa’s te wees. Dan kyk ons na ’n paar ongelooflike ontwikkelings in die plaaslike mediese veld. Kyk die episode om 18:00 vanaand op @kykNETtv @BrightRockZA #LoveChange
VeranderDinge tweet media
Nederlands
0
1
2
0
VeranderDinge
VeranderDinge@VeranderDinge·
@EloiseCupido ondersoek ook die moeilike oorgangsfase wanneer kinders na hul ouers moet begin omsien. Dan kyk ons hoe raaiselkamers, die nuwe ontsnappingsspeletjie vir oud en jonk, werk. Kyk die episode om 18:00 vanaand op @kykNETtv @BrightRockZA #LoveChange
Nederlands
0
4
3
0
VeranderDinge
VeranderDinge@VeranderDinge·
Al ooit gewonder hoe “crowdfunding” – oftewel, skarefinansiering – werk? @Amorersg klop by ʼn deskundige aan om meer daaroor te leer. Kyk die episode vanaand om 18:00 op kykNET. @BrightRockZA - die lewensdekking wat verander soos jou lewe verander. #LoveChange
Nederlands
0
0
0
0
VeranderDinge
VeranderDinge@VeranderDinge·
Vanaand @Amorersg lê besoek af by bekroonde skrywer en radio-omroeper, @RediTlhabi, vir ʼn heerlike geselsie oor haar loopbaan, gesinslewe en meer. Kyk die episode om 18:00 op @kykNETtv
Nederlands
0
2
6
0
VeranderDinge 리트윗함
BrightRock
BrightRock@BrightRockZA·
Wishing you a bright Valentine’s Day! Sean O’ Connor has a special ritual on this day of love, celebrated worldwide. It involves listening to the radio and hearing the countless dedications of love sent in by the public. Read the story here: bit.ly/2S2vAMp #LoveChange
English
0
3
2
0