Afrisaam Fees

2.9K posts

Afrisaam Fees banner
Afrisaam Fees

Afrisaam Fees

@AfrisaamFees

Afrikaanse Musiek Fees. Staan saam in Afrikaans. Vir óns mense, deur óns mense. Kontak [email protected] vir Navrae

Springs, south africa Katılım Nisan 2013
2K Takip Edilen2.2K Takipçiler
Afrisaam Fees retweetledi
Kobus Wiese
Kobus Wiese@4KobusWiese·
Kobus Wiese tweet media
ZXX
13
225
506
0
Afrisaam Fees retweetledi
Willem Petzer
Willem Petzer@willempet·
Reelings is sopas klaar getref met die SAPD in Senekal. Van 9 uur more (Dinsdag) af word die strate in Senekal toegemaak. Dit is nou 'n 100% wettige optog. Ons verwag duisende mense! DEEL asseblief oral!
Nederlands
29
367
786
0
Afrisaam Fees retweetledi
Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr@steve_hofmeyr·
Bewusmaking is goed. Maar die staat kan nie plaasmoorde bekamp nie. Ons moet eerder protesteer vir die verslapping van wetgewing vir gebruik van wapens op ons eiendom. As jy muurspring vanaand moet jou hol borrels blaas soos 'n guppie.
Nederlands
20
67
389
0
Afrisaam Fees retweetledi
🎼(J) (A) (Y)🎤
🎼(J) (A) (Y)🎤@Jay_du_Plessis·
Agreed. It needs to stop! It needs serious intervention. These murders are extremely brutal and often woman and children are raped, tortured, burned, slaughtered like animals while the men have to watch before they are all killed violently. No one can justify this. #FarmMurders
English
2
5
18
0
Afrisaam Fees retweetledi
John Vorster 🏁🏍️🏍️🏍️🏁
Bikers at Pretoria Union Building awareness ride for farm murders in South Africa please retweet 🙏🏻🏁🏍️🏍️🏍️🏍️🏍️🏍️🏍️🏁
John Vorster 🏁🏍️🏍️🏍️🏁 tweet mediaJohn Vorster 🏁🏍️🏍️🏍️🏁 tweet mediaJohn Vorster 🏁🏍️🏍️🏍️🏁 tweet mediaJohn Vorster 🏁🏍️🏍️🏍️🏁 tweet media
English
53
639
1.1K
0
Afrisaam Fees retweetledi
🎼(J) (A) (Y)🎤
🎼(J) (A) (Y)🎤@Jay_du_Plessis·
Wat ookal jou planne is vir vanaand moenie jouself te ernstig opneem nie - geniet die kuier, maar wees verantwoordelik!
🎼(J) (A) (Y)🎤 tweet media
Nederlands
8
4
74
0
Afrisaam Fees
Afrisaam Fees@AfrisaamFees·
Steve, Bobby, Bok, Jay en Ruhan - Die Land (Amptelike Video) youtu.be/Kf_BIm2SndE via @YouTube - Want ons herkoms en toekoms is net so belangrik soos enige ander nasie sin!
YouTube video
YouTube
Nederlands
0
12
31
0
Afrisaam Fees retweetledi
The Marketing Zoo
The Marketing Zoo@TheMarketingZoo·
#DieGrootOntbyt het vandag hulle 4e verjaarsdag gevier en @Dirkvdw het bietjie #STOOM as geskenk gebring en saam gevier. Baie geluk aan die hele span, altyd lekker om met julle te werk 🎉
The Marketing Zoo tweet mediaThe Marketing Zoo tweet mediaThe Marketing Zoo tweet mediaThe Marketing Zoo tweet media
Nederlands
0
3
5
0
Afrisaam Fees retweetledi
The Marketing Zoo
The Marketing Zoo@TheMarketingZoo·
Ons is baie trots op jou @Dirkvdw . Jou storie maak ñ verskil en ons staan agter jou. Lees gerus meer daaroor in die nuwe @huisgenoot - dankie Cyril dat jy alles so mooi vasgevang en met liefde hanteer het. 🙌
The Marketing Zoo tweet media
Nederlands
0
4
9
0
Afrisaam Fees retweetledi
Afrikaans is Groot
Afrikaans is Groot@AfrIsGroot·
Dit is warm en stomend saam met @Dirkvdw op @JOOXMusiek! Sy nuwe enkelsnit, Stoom, is hierdie week nommer een op die Afrikaans Top 40. Klik hier en skop jou naweek op 'n hoë noot af 👉 bit.ly/JOOXTOP40.
Afrikaans is Groot tweet media
Nederlands
0
3
6
0
Afrisaam Fees retweetledi
The Marketing Zoo
The Marketing Zoo@TheMarketingZoo·
@Dirkvdw wil graag met julle ‘n ‘Lusmakertjie’ deel 🎶 - eksklusief op @maroelamedia Vrydag 26 Julie. Hou die spasie dop!
Nederlands
0
1
3
0