Flits

1.7K posts

Flits banner
Flits

Flits

@FlitsTV

’n Vars en energieke blik op die wêreld van Suid-Afrikaanse kuns, modes, vermaak en sosiale gebeure elke Donderdag, 22:00 - 22:30, regstreeks, op @kykNETtv

kykNET (Kanaal 144 DSTV) Katılım Mayıs 2015
431 Takip Edilen719 Takipçiler
Flits
Flits@FlitsTV·
Deel gerus jou @FlitsTV hoogtepunte. Ons groet en sê dankie vir jou ondersteuning.
Nederlands
1
0
2
0
Flits
Flits@FlitsTV·
@tinarievwl vertel ons nou meer van haar debuutproduksie as regisseur. Bespreek hier jou kaartjies vir Swerfgoed: goo.gl/rzi349
Nederlands
0
0
0
0
Flits
Flits@FlitsTV·
Om te groet is nooit aangenaam nie, maar dit is 'n taak wat die Flits-span vanaand moet doen. Skakel vir oulaas in op DSTV kanaal 144 @RozMcK @BouwerBosch
Nederlands
0
2
5
0
Flits
Flits@FlitsTV·
Dankie vir die saamkuier! Ons sien julle weer volgende Donderdagaand. #Dankietogdisnaweek
Nederlands
0
0
1
0
Flits
Flits@FlitsTV·
Dis mos nou hoe mens 'n episode afsluit. Dankie @spoegwolf dat julle by ons kom kuier het!
Nederlands
0
0
0
0
Flits
Flits@FlitsTV·
Wanneer jy weer in die Stellenbosch area is - gaan loer in by @spoegwolf se Drum! Hier is die skakel na hulle Facebook-blad goo.gl/V4DSRH
Nederlands
0
0
0
0
Flits
Flits@FlitsTV·
Ngiyabonga @PietieBeyers ! inkosi ikubusise... (gebruik maar Google Translate om by te bly...)
Nederlands
0
0
0
0
Flits
Flits@FlitsTV·
@JakDePriester is by ons in die ateljee! @RozMcK gesels met hom oor sy liefde vir musiek en sy groot liefde vir tennis 🏓🎾
Nederlands
0
0
1
0
Flits
Flits@FlitsTV·
Dis amper naweek en daar is nie 'n beter manier om dit af te skop as om saam met die Flits-span te kuier nie! Skakel nou in op @kykNETtv DSTV kanaal 144.
Nederlands
0
1
1
0
Flits
Flits@FlitsTV·
Dis al waarvoor ons tyd het hierdie week op Flits! Maak seker jy skakel volgende week in, @JakDePriester en lede van die band @spoegwolf kuier by ons in die ateljee.
Nederlands
0
0
1
0
Flits
Flits@FlitsTV·
@MeerkatMaantuig begin môre in fliekteaters draai - maak seker jy bespreek vir jou 'n kaartjie.
Flits tweet media
Nederlands
0
1
2
0
Flits
Flits@FlitsTV·
@AlexanderBarCT bied 'n unieke ervaring aan hulle besoekers - al drink jy slegs 'n drankie by die kroeg, of gaan kyk na 'n teaterstuk by die intieme teater op die eerste vloer. Loer hier na hulle kalender en bespreek nou: goo.gl/fVcM42
Nederlands
0
1
1
0