De Klerk Oelofse retweetledi

🎬 Fynskrif
🗓 Vanaand
⏰ 20:00
📺 @kykNETtv
Anne se aand uit ontaard in 'n nagmerrie. Dolf het groot planne vir die troue, wat Gertrude laat skrik. Wian neem 'n tree die toekoms in. Ben en Lilani vryf mekaar verkeerd op.
@neelsvjaarsveld @de_apie @Lea_Vivier_ @Christia_Visser
Centurion, South Africa 🇿🇦 Nederlands
















