VF Plus - Limpopo

1K posts

VF Plus - Limpopo banner
VF Plus - Limpopo

VF Plus - Limpopo

@LimpopoPlus

'n Politieke party verbind tot vryheid en geregtigheid vir Afrikaners en alle minderhede in Suid-Afrika.

Limpopo Katılım Şubat 2020
89 Takip Edilen108 Takipçiler
VF Plus - Limpopo
VF Plus - Limpopo@LimpopoPlus·
On Good Friday we commemorate the crucifixion of Jesus Christ. We wish you a blessed Easter 🌿 #easter2026
VF Plus - Limpopo tweet media
English
0
0
0
16
VF Plus - Limpopo
VF Plus - Limpopo@LimpopoPlus·
Op Goeie Vrydag herdenk ons die kruisiging van Jesus Christus. Ons wens vir u ‘n geseënde Paasfees toe 🌿 #paasfees2026
VF Plus - Limpopo tweet media
Nederlands
0
0
0
15
VF Plus - Limpopo
VF Plus - Limpopo@LimpopoPlus·
en dat ons ’n huis tot Sy eer sal oprig waar dit Hom behaag, en dat ons aan ons kinders sal sê dat hul met ons daarin moet deel tot nagedagtenis ook vir die opkomende geslagte. Want die eer van Sy naam sal verheerlik word deur die roem en die eer van oorwinning aan Hom te gee.
Nederlands
0
0
0
7
VF Plus - Limpopo
VF Plus - Limpopo@LimpopoPlus·
Hier staan ons voor die Heilige God van hemel en aarde om ’n gelofte aan Hom te doen, dat, as Hy ons sal beskerm en ons vyand in ons hand sal gee, ons die dag en die datum elke jaar as ’n dankdag soos ’n Sabbat sal deurbring;
Nederlands
1
0
0
11
VF Plus - Limpopo
VF Plus - Limpopo@LimpopoPlus·
Vandag vier ons Geloftedag! 🙏 ✝️
VF Plus - Limpopo tweet media
Nederlands
1
0
0
16
VF Plus - Limpopo
VF Plus - Limpopo@LimpopoPlus·
🗣 "𝙊𝙣𝙨 𝙜𝙡𝙤 𝙙𝙖𝙖𝙧𝙖𝙖𝙣 𝙤𝙢 '𝙣 𝙩𝙤𝙚𝙠𝙤𝙢𝙨 𝙩𝙚 𝙗𝙤𝙪 𝙬𝙖𝙩 𝙤𝙣𝙨 𝙟𝙚𝙪𝙜 𝙗𝙚𝙩𝙧𝙚𝙠 𝙚𝙣 𝙗𝙚𝙢𝙖𝙜𝙩𝙞𝙜!" Stel jy belang om by ons aktiwiteite aan te sluit of meer oor die VF Plus te leer? Stuur vir ons 'n boodskap! #VFPlusJeug #Braaimaster #Limpopo
Nederlands
0
0
0
16
VF Plus - Limpopo
VF Plus - Limpopo@LimpopoPlus·
B O S B E R A A D 2 0 2 5 Ons was bevoorreg om die VF Plus se nasionale leier, Dr. Corné Mulder, asook die nasionale jeugleier, me. Chriszaan du Plessis en die party se hoof uitvoerendebeampte, mnr. Pieter de Necker daar te hê as gassprekers. #vfpluslimpopo #limpopo
Nederlands
0
0
0
19
VF Plus - Limpopo
VF Plus - Limpopo@LimpopoPlus·
Contractors who lie about their qualifications or manipulate procurement processes should be blacklisted and excluded from consideration for any future tenders. vfplus.org.za/af/mediaverkla…
English
0
0
0
16
VF Plus - Limpopo
VF Plus - Limpopo@LimpopoPlus·
Die VF Plus beskou hierdie saak as ’n goeie voorbeeld oor hoe die party ondernemings teen die wanbestuur en onregverdige praktyke van ʼn munisipaliteite beskerm. vfplus.org.za/af/mediaverkla…
Nederlands
0
0
0
21
VF Plus - Limpopo
VF Plus - Limpopo@LimpopoPlus·
Die aanstelling van 'n tydelike waarnemende bestuurder, wat elke drie maande roteer, verhinder langtermyn-strategiese beplanning en -besluitneming binne die munisipaliteit. vfplus.org.za/af/jongste-nuu…
Nederlands
0
0
0
18
VF Plus - Limpopo
VF Plus - Limpopo@LimpopoPlus·
"Tans is die lughawe bloot ’n wit olifant wat geen bydrae lewer tot die distrik se ekonomie of toerisme-geleenthede nie. Die enigste lewensvatbare oplossing om dit kommersieel en winsgewend te maak, is om privaat beleggers te betrek." vfplus.org.za/af/mediaverkla…
Nederlands
0
0
0
10
VF Plus - Limpopo
VF Plus - Limpopo@LimpopoPlus·
Louis Trichardt-tak 🟢Rdl. Werner Esterhuizen, Makhado-plaaslike munisipaliteit. Die Rollende Groengolf-veldtog bied inwoners die geleentheid om direk met hul plaaslike verteenwoordiger te skakel en diensleweringskwessies aan te spreek. #vfpluslimpopo #groengolf
Nederlands
0
0
0
9
VF Plus - Limpopo
VF Plus - Limpopo@LimpopoPlus·
Limpopo's agricultural potential is HUGE! 🚜 "From potatoes to avocados, our farmers produce so much. But challenges like utility delays, infrastructure issues at agricultural colleges, and the need for better support during disasters are holding us back." #LimpopoAgriculture
VF Plus - Limpopo tweet media
English
0
0
0
5
VF Plus - Limpopo
VF Plus - Limpopo@LimpopoPlus·
JOU RAADSLID IN MUSINA 💚Die VF Plus Limpopo wens mev. Margie Van Staden hartlik geluk met haar inhuldiging vandag as ’n Vryheidsfront Plus-raadslid in die Musina-plaaslike munisipaliteit. #vfpluslimpopo - 🟠André Moss, VF Plus-LPW en provinsiale leier: Limpopo
VF Plus - Limpopo tweet media
Nederlands
0
0
2
24
VF Plus - Limpopo retweetledi
VRYHEIDSFRONT PLUS
VRYHEIDSFRONT PLUS@VFPlus·
South Africa’s government should act in the best interest of ordinary South African citizens when it comes to its relations and trade ties with America. It would be unwise, to say the least, to further alienate America. @MulderCorn vfplus.org.za/latest-news/no…
English
1
5
21
540