Meer as ’n politieke party, verbind tot dienslewering en verantwoordbaarheid. | More than a political party, committed to service delivery and accountability.
Dr. Corné Mulder besoek gister die VF Plus-span in Potchefstroom! Het jy al geregistreer? Vandag is jou kans - besoek jou naaste stempunt en registreer. Stempunte sluit 17:00! 🗳️
Dr. Corné Mulder visited the VF Plus team in Potchefstroom yesterday! Have you registered yet? Today is your chance - visit your nearest voting station and register. Voting stations close at 17:00! 🗳️ @MulderCorn
❗️MOENIE WAG NIE! ❗️
Dis registrasienaweek! Maak seker dat jy geregistreer is om vir die VF Plus te kan stem! ✅ Besoek isekgeregistreer.co.za 📲
❗️DO NOT WAIT! ❗️
It's registration weekend! Make sure you are registered to vote for the VF Plus! ✅ Visit amiregistered.co.za 📲
IT IS TIME for water in our taps. DO NOT WAIT! Make sure you can vote VF Plus ✅ Visit amiregistered.co.za 📲
DIT IS TYD dat daar water in ons krane is. MOENIE WAG NIE! Maak seker jy kan VF Plus stem ✅ Besoek isekgeregistreer.co.za 📲
❗️Armoede ken nie kleur nie. Om slegs op ras of die verlede te fokus, los nie die probleem op nie.❗️
Dit Is Tyd! Dit is tyd om seker te maak dat jy reg geregistreer is om op 4 November in die munisipale verkiesing te kan stem! 🗳️ Die volgende registrasienaweek is 1 en 2 Augustus. @wouter_wessels
“Maak nie saak in watter munisipaliteit nie, nie alle inwoners kry basiese dienste nie.”
Dit is tyd vir nie net verandering nie, maar verbetering💪
Registreer om op 4 November VF Plus te stem!
Kyk volledige video op ons Youtube-kanaal📲 @wouter_wessels
“Dit is genoeg. En nou is dit ons tyd om dinge reg te maak.”
Dr. Corné Mulder op Nuuspod.
Kyk die volledige onderhoud hier: facebook.com/share/v/184ws2…@MulderCorn