Mel_Lirieke♡

3.2K posts

Mel_Lirieke♡ banner
Mel_Lirieke♡

Mel_Lirieke♡

@Mel_Lirieke

Woorde is die ontvlugting Inspirasie die voertuig en lewe die brandstof.... Instagram_@lindie_mel _@dromers_ink

Net anderkant Nêrens ... ♡ Katılım Ağustos 2013
257 Takip Edilen1K Takipçiler
Mel_Lirieke♡
Mel_Lirieke♡@Mel_Lirieke·
Waarheen gaan al die helde.
Nederlands
0
0
1
0
Mel_Lirieke♡
Mel_Lirieke♡@Mel_Lirieke·
Ek wens jy was nog my gelukkige einde.
Nederlands
0
0
0
0
Mel_Lirieke♡
Mel_Lirieke♡@Mel_Lirieke·
Ek dink ek hou van jou.
Nederlands
0
1
1
0
Mel_Lirieke♡
Mel_Lirieke♡@Mel_Lirieke·
Jy maak my weer onthou hoe dit voel om gelukkig te wees.
Nederlands
0
1
3
0
Mel_Lirieke♡
Mel_Lirieke♡@Mel_Lirieke·
Ons het mekaar se eerste sinne voltooi.
Nederlands
0
1
1
0
Mel_Lirieke♡ retweetledi
MiChàNda★★
MiChàNda★★@MichandaRheeder·
Ek val vir jou soos herfblare, soos reën, soos trane. Sonder beheer.
Nederlands
0
10
11
0
Mel_Lirieke♡
Mel_Lirieke♡@Mel_Lirieke·
Raak rustig lief. En laat die lewe rol.
Nederlands
0
0
0
0
Mel_Lirieke♡ retweetledi
tweetie
tweetie@JanaLoubser·
Wyn is van druiwe gemaak so tegnies is dit kos? … dalk stapelvoedsel? :P
Nederlands
0
1
1
0
Mel_Lirieke♡ retweetledi
tweetie
tweetie@JanaLoubser·
Jy het só baie pelle, maar ek weet jy voel tog só alleen.
Suomi
0
1
0
0
Mel_Lirieke♡ retweetledi
acosmist
acosmist@cIavicIe·
"I hate you, but I still I miss you, and a part of me still loves you.”
English
1
32
77
0
Mel_Lirieke♡
Mel_Lirieke♡@Mel_Lirieke·
En mag ek vra om alle Country sangers te trou.
Nederlands
0
0
0
0
Mel_Lirieke♡
Mel_Lirieke♡@Mel_Lirieke·
Jou oe lyk alleen. jou glimlag vol hartseer. en jou hart vol wanhoop.
Nederlands
0
2
0
0
Mel_Lirieke♡
Mel_Lirieke♡@Mel_Lirieke·
Na die derde ou in twee maande vra jy nogsteeds hoekom verloor jy mense. Word wakker liefling.
Nederlands
0
0
0
0
Mel_Lirieke♡ retweetledi
Afrikaanse Meisie
Afrikaanse Meisie@Hartvangoud·
Mmhhh nuwe stories van my? Ag dankie dat ek so belangrik is dat jul aan my dink... :)
Nederlands
0
2
0
0
Mel_Lirieke♡
Mel_Lirieke♡@Mel_Lirieke·
Wat word van die wêreld??
Nederlands
0
0
0
0
Mel_Lirieke♡ retweetledi
andriëtte
andriëtte@Andriette_·
Ek verkies way eder n handjie vol regte vriende as 100 "vriende" wat jy net sien as jy kuier
Nederlands
0
6
4
0
Mel_Lirieke♡ retweetledi
Chandré..
Chandré..@chandre_qiii·
I want sweet tea and a heart that won't break ☕
English
0
3
1
0