Gizela Arndt
546 posts

Gizela Arndt
@MissGiz
Publicist and co-owner of Pair Media
South Africa Katılım Mayıs 2009
281 Takip Edilen654 Takipçiler

Sterkte vir vanaand @KarlienVanJ. Ons het vanaand sop, brood, wyn en sein, so ons gaan stem dat die biesies bewe! Xx
Nederlands

Check out @SABC3TopBilling tonight at 7:30pm to find out more about the new SA film 'The Jakes Are Missing' - in Cinemas 23 Oct
English

@Weiveld was net so lekker om jou te sien! Kan nie wag vir my nuwe 'huis' om klaar gebou te word nie! #dans #party #vriende #nuwespeelplek
Nederlands

@Aspoestertjie15 begin amper by @EmperorsPalace. 1 - 31 Mei. Kry jou kaartjies by Computicket! @KarlienVanJ @Izak_Davel
Nederlands
Gizela Arndt retweetledi

Lekker saterdag vir almal. Gaan #Aspoestertjie oefen en dan kuier vanaand By Jukebox. @kykNETtv @Jukebox_kykNET @Aspoestertjie15
Nederlands

@RobbieKruse @MalJan lyk soos Magic Mike met sy hard hat en gear op die container. 'n Dans in die verkeer sal waardeer word.
Nederlands

Maak seker jy kry jou kaartjies by Computicket vir @Aspoestertjie15 by @EmperorsPalace van 1 - 31 Mei!
Nederlands

Dag 3 van @Aspoestertjie15 se rehearsals wat 1 - 31 Mei by @EmperorsPalace op die planke is. Kry jou kaartjie by Computicket! @KarlienVanJ
Nederlands

Moenie Aspoestertjie misloop van 1 - 31 Mei by @EmperorsPalace nie. Kaartjies beskikbaar by Computicket. @KarlienVanJ @Izak_Davel
Nederlands

Rehearsals vir Aspoestertjie by @EmperorsPalace van 1 - 31 Mei begin vandag. @KarlienVanJ @Izak_Davel @SoliPhilander
Nederlands
Gizela Arndt retweetledi

Sometimes life throws us lemons, other times our paths are strewn with pearls, #havingthetimeofmylife @MissGiz 😜
English
Gizela Arndt retweetledi

Don’t miss the chance to see Aspoestertjie, the Afrikaans adaptation of Cinderella! bit.ly/1C1biZ1

English
Gizela Arndt retweetledi
Gizela Arndt retweetledi
Gizela Arndt retweetledi
Gizela Arndt retweetledi
Gizela Arndt retweetledi





