Solhelpendehand

2.1K posts

Solhelpendehand banner
Solhelpendehand

Solhelpendehand

@ReneRouxSHH

Adjunk Uitvoerende Hoof: Kommunikasie by Solidariteit Helpende Hand

Centurion Katılım Mayıs 2011
428 Takip Edilen1.4K Takipçiler
Solhelpendehand retweetledi
Dirk Hermann
Dirk Hermann@SolidariDirk·
Why Afrikaner leaders went to Washington, and what they achieved youtu.be/ClSeJV3FoFU
YouTube video
YouTube
English
4
10
50
3.1K
Solhelpendehand retweetledi
Solidariteit
Solidariteit@solidariteit·
"Ek daag môre saam al my personeel en studente op om ons standpunt te neem! Ons het gekies om hier te bly en te bou! Los ons kinders sodat hulle hulle beste self kan wees!" sê Paul van Deventer, Besturende Direkteur van Sol-Tech. #stopbela
Nederlands
3
8
24
910
Solhelpendehand retweetledi
Solidariteit
Solidariteit@solidariteit·
"Goeie en vry onderwys is deel van florerende en gesonde gemeenskappe. Die Bela-wet misken die gesag van ouers oor basiese onderwys!" -Tiaan Alberts van @Sakeliga #stopbela
Nederlands
1
2
4
396
Solhelpendehand retweetledi
Solidariteit
Solidariteit@solidariteit·
Paul Sauer, Uitvoerende Hoof van SAOU sê: "Ons drie kern beginsels staan: moedertaalonderrig, die beskerming van onderwysers binne die omgewing en om kwaliteit onderrig te verseker. Daarom is ons deel hiervan en stap ons more saam!" #stopbela
Nederlands
1
4
8
443
Solhelpendehand retweetledi
Solidariteit
Solidariteit@solidariteit·
"Verswakking in die onderwys bring verswakking in gemeenskappe. Dít maak uiteindelik van 'n welsynstaat 'n dooie staat." -Hannes Noëth, Uitvoerende Direkteur van Solidariteit Helpende Hand #stopbela
Nederlands
0
1
4
367
Solhelpendehand retweetledi
Solidariteit
Solidariteit@solidariteit·
Willie Spies, Voorsitter van @PretoriaFM sê dat dit ons elkeen se plig raak om aktief betrokke te raak en by te dra. "Dis ongewone omstandighede, daarom is ons betrokke en gaan ons môre stap!" #stopbela
Nederlands
0
6
14
1.1K
Solhelpendehand retweetledi
Solidariteit
Solidariteit@solidariteit·
"Ons rol ons moue op om te bou aan 'n volhoubare toekoms! Bela moet met elke asem en stukkie energie wat ons het, streng opponeer word." - Joost Strydom, Uitvoerende Hoof van die Orania Beweging #stopbela
Nederlands
0
2
4
434
Solhelpendehand retweetledi
Solidariteit
Solidariteit@solidariteit·
"Ons sien die Bela-wet vir wat dit is: 'n Swakdeurdagte, haatgedrewe aksie om die Afrikaner leed aan te doen en sy instellings af te breek." - Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van @NeasaNews #stopbela
Nederlands
0
11
19
1.1K
Solhelpendehand retweetledi
Solidariteit
Solidariteit@solidariteit·
"As 'n pa gaan ek ook môre stap om my kinders te taal en kultuur te bewaar!" -Uitvoerende Hoof van die MOS inisiatief #stopbela
Nederlands
1
4
6
379
Solhelpendehand retweetledi
Solidariteit
Solidariteit@solidariteit·
"Bela is duidelik 'n benadering om aan politieke amptenare die mag te gee om historiese Afrikaanse skole 'n Engelse klap te gee! Julle trap op die grafte van diegene soos Adam Small wat ook in Afrikaans skoolgegaan het!" -Heinrich Wyngaardt, Voorsitter van die Kaapse Forum
Nederlands
0
4
16
465
Solhelpendehand retweetledi
Solidariteit
Solidariteit@solidariteit·
"Die FAK se oproep aan die regring is om die middele te gebruik wat hulle het in die gees van erkenning en respek om die gemeenskap te laat floreer!" - Carel Boshoff, Voorsitter van die FAK direksie #stopbela
Nederlands
1
2
4
336
Solhelpendehand retweetledi
Solidariteit
Solidariteit@solidariteit·
Willie Aucamp, @Our_DA se nasionale woordvoerder sê: "Hierdie aanval op ons moedertaal is 'n bewys van die ANC se onvermoë om skole te bou en moedertaal te beskerm. Ons onderneem om van alle middele gebruik te maak dat die Bela-wet nie deurgevoer word nie!" #stopbela
Nederlands
1
3
7
348
Solhelpendehand retweetledi
Solidariteit
Solidariteit@solidariteit·
Dr. Dirk Herman, Uitvoerende Hoof van Solidariteit, gee Solidariteit se standpunt teenoor die Bela-wet. #StopBela besoek belaprotes.co.za
Nederlands
0
1
6
364
Solhelpendehand retweetledi
Solidariteit
Solidariteit@solidariteit·
Bela gaan ons kinders voor ons oë ontvoer. Bela sê ons kinders is net welkom as hulle kultuur nie meer oorgedra word nie. Bela trap op die bloedrooi lyn van ons lewensaard. Ons is nie van plan om ons kinders aan die staat oor te lewer nie! #stopbela
Nederlands
0
3
6
314
Solhelpendehand retweetledi
Solidariteit
Solidariteit@solidariteit·
Willie Aucamp, DA Nasionale Woordvoerder, gee hul standpunt rakende die Bela-wet. Besoek belaprotes.co.za #StopBela
Nederlands
0
4
8
509
Solhelpendehand retweetledi
Solidariteit
Solidariteit@solidariteit·
Kallie Kriel, Uitvoerende Hoof van AfriForum maak sy stem dik teenoor die Bela-wet. Besoek belaprotes.co.za #StopBela
Nederlands
0
3
6
390
Solhelpendehand retweetledi
Solidariteit
Solidariteit@solidariteit·
Paul Sauer, Uitvoerende Hoof van die SAOU, lewer hul insette oor die Bela-wet. Besoek belaprotes.co.za #StopBela
Nederlands
0
2
5
423
Solhelpendehand retweetledi
Solidariteit
Solidariteit@solidariteit·
Prof. Alwyn Swanepoel, van die Afrikaanse Protestante Akademia, gee hul standpunt rakende die Bela-wet. #StopBela Besoek belaprotes.co.zw
Nederlands
0
1
1
299