Wouter Wessels MP

2K posts

Wouter Wessels MP banner
Wouter Wessels MP

Wouter Wessels MP

@wouter_wessels

FF Plus MP | LP @VFPlus | National Head of Elections and Strategy. Die stryd duur voort!

South Africa Katılım Mayıs 2009
535 Takip Edilen2.1K Takipçiler
Wouter Wessels MP
Wouter Wessels MP@wouter_wessels·
@waynesussman What a disgusting, partisan and misleading headline! How did the ANC test the DA whilst consolidating only 11% of the vote? Obviously this feeds the blatantly false narrative that "if you vote for a different party, the ANC will win." DM leads the march towards dead journalism.
Wouter Wessels MP tweet media
English
0
0
0
94
Wouter Wessels MP
Wouter Wessels MP@wouter_wessels·
@SienWag @VFPlus Indien dit onveranderd bly, teen. Daar is nou geleentheid om dit te wysig in die parlementêre proses.
Nederlands
0
0
0
12
Wouter Wessels MP
Wouter Wessels MP@wouter_wessels·
@1952_djh @VFPlus Indien ons dit nie regkry om dit te wysig nie, gaan ons teen dit stem. Die begroting wat die minister voorgelê het, kan nou deur die parlement gewysig word.
Nederlands
0
0
1
24
Wouter Wessels MP
Wouter Wessels MP@wouter_wessels·
@MadKooi @VFPlus Daar moet nog gestem word. Dit was nou slegs ter tafel gelê. Dit is 'n lang proses wat gaan strek tot Junie.
Nederlands
0
0
2
15
r@Ndom
r@Ndom@MadKooi·
@VFPlus @wouter_wessels ok so gaan daar nog vir die nuwe budget gestem word of het mense al gestem en wie het daarvoor gestem?
Nederlands
1
0
0
29
Wouter Wessels MP
Wouter Wessels MP@wouter_wessels·
@agdaubern @VFPlus Dit is die president se diskresie om 'n wet te verwys. Hy het besluit om nje. Daarom bring ons 'n aansoek.
Nederlands
0
0
1
18
Tony D68
Tony D68@agdaubern·
Op 23 Januarie het julle 'n verklaring gemaak "Ek het as leier van die VF Plus voorheen en ook verlede week in ‘n skrywe aan die president gevra dat hy die gees en strekking van die RNE en veral een van die pilare daarvan naamlik die grondwetlike waardes moet beskerm deur nie die wet te proklameer voordat die Grondwethof ‘n mening daaroor gegee het nie. Sy antwoord was dat hy dit nie as ongrondwetlik beskou nie en het hy dit gepromulgeer." Wie is hy om te sê dit is nie ongrondwetlike nie. Die Grondwet hof moes daardie besluit geneem het. Maar het enige iemand iets daaromtrent gedoen?
Nederlands
1
0
0
28
Wouter Wessels MP
Wouter Wessels MP@wouter_wessels·
@agdaubern @VFPlus Bela en die onteieningswet is voor die verkiesing toe die ANC 'n meerderheid gehad het, deur die parlement goedgekeur. Groot verskil.
Nederlands
3
0
1
57
Wouter Wessels MP
Wouter Wessels MP@wouter_wessels·
@agdaubern @VFPlus Die begroting is nog slegs ter tafel gelê. Dit moet nou goedgekeur word en die ANC het nie 'n meerderheid om dit te doen nie. Watch this space!
Nederlands
3
2
9
399
Tony D68
Tony D68@agdaubern·
@VFPlus @wouter_wessels En daar het ons gedink die RNE gaan vir ons opstaan. Julle is nou soos Pinocchio aan lyntjie en julle neuse groei.
Nederlands
1
0
0
38
Wouter Wessels MP
Wouter Wessels MP@wouter_wessels·
@Morne61573303 @VFPlus Dit is verkeerd. Dit is People's Assembly en nie die amptelike bywoningsregister van die parlement nie. PA het dit verkeerdelik dat ek 'n lid van die Cogta-komitee is en reflekteer dit so, al is ek nie.
Nederlands
1
0
1
25
Morne Viljoen
Morne Viljoen@Morne61573303·
En tweedens. Daar word nie vir julle gestem sodat julle kan gatskuur en 'n goeie salaris verdien met MOERSE voordele danksy ons belasting betalers nie. En dan nie eers Komitee vergaderings bywoon nie (ek kyk vir jou Wouter Wessels). Daar word vir julle gestem want julle het gekies om die ondankbare taak van elke dag wal gooi op te neem. Ek hoop julle verstaan dit so.
Nederlands
2
0
4
201
Wouter Wessels MP
Wouter Wessels MP@wouter_wessels·
@Morne61573303 @VFPlus @micgr @MulderCorn Morné, ek verstaan werklik nie waarna jy verwys nie. Ek is slegs lid van die Staande Komitee oor die Ouditeur-Generaal (waarvan ek ook die voorsitter is) en die Nasionale Vergadering se Reëlskomitee. My bywoning is 100%. Waar kom jy aan swak bywoning?
Nederlands
0
0
0
24
Morne Viljoen
Morne Viljoen@Morne61573303·
@VFPlus @micgr @MulderCorn @wouter_wessels Politiek gaan blykbaar oor kompromie. Se bietjie vir ons. Gaan eerwaarde Wessels nou begin vergaderings bywoon of gaan hy sy nuwe verantwoordelikheid net so roekeloos soos sy vorige een benader?
Nederlands
1
0
0
32
Wouter Wessels MP
Wouter Wessels MP@wouter_wessels·
@Jarrod_Delport Thanks, Jarrod. It really means a lot coming from you. But it might be presumptuous - the results may very well differ 😉
English
0
0
1
30
Jarrod Delport
Jarrod Delport@Jarrod_Delport·
@wouter_wessels will go down as one of the most effective campaign and election managers in South Africa’s history.
English
1
0
1
87
Wouter Wessels MP retweetledi
Kgaogelo Masela
Kgaogelo Masela@itskgaogelo·
Tintswalo was my classmate at Wits. Unemployment is the reality of many Pharmacists out here, but our story is never told💔. The president must be living in his own reality.😞
English
2
8
22
3.4K
Wouter Wessels MP
Wouter Wessels MP@wouter_wessels·
The President's #SONA2024 is really so unbelievable that it must be a comic routine. Is he maybe practicing for an alternative career as a comedian when the ANC loses the #2024Elections ? @VFPlus
English
0
4
13
676