DewaldWasserfallFans

119 posts

DewaldWasserfallFans banner
DewaldWasserfallFans

DewaldWasserfallFans

@WasserfallFans

Katılım Eylül 2013
17 Takip Edilen190 Takipçiler
DewaldWasserfallFans retweetledi
CO_Productions
CO_Productions@CO_Productions·
Vrydagaand is Dewald Wasserfall by die Hoërskool Goudrif in Germiston in aksie. As jy naby is kry jou kaartjie... fb.me/3ekBr4hiu
Nederlands
0
1
0
0
DewaldWasserfallFans retweetledi
.
.@bliksement·
Soms is al die eensaamheid die moeite werd.
Nederlands
0
8
3
0
DewaldWasserfallFans retweetledi
.
.@bliksement·
Jy's sterkter as die hand wat jou seer maak.
Nederlands
0
11
10
0
DewaldWasserfallFans retweetledi
.
.@bliksement·
Dit maak dalk seer maar daar's soveel meer as hier en nou.
Nederlands
0
9
4
0
DewaldWasserfallFans retweetledi
.
.@bliksement·
Hoekom draai jy om my? En waarom hou jy my nog vas. Waarom steek jy my nog weg, soos n geraamte in jou kas.
Nederlands
0
9
6
0
DewaldWasserfallFans retweetledi
.
.@bliksement·
Jy bly nog in my are. Jy maak my hart jou huis, en as jy in my twyfel sal ek my liefde duisend keer moet bewys.
Nederlands
1
9
2
0
DewaldWasserfallFans retweetledi
.
.@bliksement·
Jy's my water jy's my brood, vir my hart te hongersnood.
Nederlands
0
9
5
0
DewaldWasserfallFans retweetledi
.
.@bliksement·
Steek die horison saam my aan die brand. Dan dans ons in die vuur van my gunsteling stad.
Nederlands
1
11
8
0
DewaldWasserfallFans retweetledi
.
.@bliksement·
Op sewentien het ek te min geweet,het ek te veel gesien,het ek te veel vergeet dit was die beste tyd gewees, maar tyd is nie jou vriend nie.
Nederlands
0
26
9
0
DewaldWasserfallFans retweetledi
.
.@bliksement·
Op sewentien het ek te veel baklei het ek te hard probeer het ek te min gevry.Die dinge wat ek sal gee om net weer eenkeer sewentien te wees
Nederlands
0
16
6
0
DewaldWasserfallFans retweetledi
.
.@bliksement·
Jy's soos goeie wyn, net 'n slegte gewoonte.
Nederlands
0
17
7
0
DewaldWasserfallFans retweetledi
.
.@bliksement·
Jy is gebore met 'n vinnige hart. Wat vinnig lief kry en vinnig seer kry. Vinnig vergeet wie's aan jou kant.
Nederlands
0
21
6
0