Die verhaal onderstreep dat om die Here te volg jou nie gaan vrywaar van probleme nie. Daar is nie noodwendig kitsoplossings vir probleme soos finansies nie. @Lux_Verbi@jbp_local#chaneleppan#juanitaaggenbach
Die eerste wat mens raaklees, voordat die eerste hoofstuk afskop, is ’n inskrywing met die opskrif: “Twee studente steeds vermis ná ontploffing” @Romanzaklub@LAPAUitgewers@CrazeChristine