Koekedoor retweetledi

#Kokkedoor neem ons vanaand terug na ongekompliseerde knuskos van ma’s en oumas.
Wat is JOU gunsteling melkerige, romerige, stylselrige, kanelerige of kaserige trooskos wat jy hoop om vanaand op Kokkedoor te sien? op @kykNETtv Kanaal 144, 20h00.
#spekko #Spekkorice @SpekkoSA

Nederlands























