Afrikaanse kinders.

1.5K posts

Afrikaanse kinders.  banner
Afrikaanse kinders.

Afrikaanse kinders.

@Afrikaans_ons

Want ons is tieners, ons het 'n stem, ons wil gehoor word! Ons is mal, en weird, ons is afrikaanse kids..

Katılım Eylül 2013
77 Takip Edilen5.8K Takipçiler
Afrikaanse kinders. retweetledi
Niel Cloete
Niel Cloete@nielbob·
Ek het lanklaas oor jou geskryf.
Nederlands
0
6
5
0
Afrikaanse kinders. retweetledi
Jacqueline
Jacqueline@JakoleenBlack·
Jou woorde omhels my en lê my sonder skaamte buite jou hart neer...
Nederlands
0
5
2
0
Afrikaanse kinders. retweetledi
Jesus se meisiekind
Jesus se meisiekind@Ietsi_vir_God·
"@FwJesus: You are where God wants you to be at this very moment. Every experience is part of His divine plan."
English
0
6
7
0
Afrikaanse kinders. retweetledi
Niel Cloete
Niel Cloete@nielbob·
My nuwe gediggie ^-^
Niel Cloete tweet media
Nederlands
0
7
6
0
Afrikaanse kinders. retweetledi
Niel Cloete
Niel Cloete@nielbob·
Ek lief skryf, oky ^-^
Niel Cloete tweet media
Čeština
1
6
13
0
Afrikaanse kinders. retweetledi
Niel Cloete
Niel Cloete@nielbob·
Vir al die weirdos.
Niel Cloete tweet media
Deutsch
0
6
9
0
Afrikaanse kinders. retweetledi
Nic Overkill
Nic Overkill@no_idea_Nic·
More often than you can imagine.
Nic Overkill tweet media
English
1
13
10
0
Afrikaanse kinders. retweetledi
Niel Cloete
Niel Cloete@nielbob·
Magteloos.
Filipino
0
2
1
0
Afrikaanse kinders. retweetledi
Niel Cloete
Niel Cloete@nielbob·
Dis ouky om depro te raak as jy Simple plan luister...
Nederlands
0
2
4
0
Afrikaanse kinders. retweetledi
Niel Cloete
Niel Cloete@nielbob·
Skryf vir my 'n song op jou hart se ritme.
English
0
3
4
0
Afrikaanse kinders. retweetledi
Elmar🕊
Elmar🕊@look_its_elmar·
Jesus is the smile of God.
English
0
3
5
0
Afrikaanse kinders. retweetledi
Niel Cloete
Niel Cloete@nielbob·
Hoe kan iemand jou hoor skree in 'n wereld vol geraas...
Nederlands
0
7
7
0
Afrikaanse kinders. retweetledi
Papawers & Poësie
Papawers & Poësie@Prewelend_·
Ek dink die seerkry in jou oë, sou dalk my harde woorde stop; jou stilte as antwoord het spyt in my laat vasskop.
Nederlands
0
18
14
0
Afrikaanse kinders. retweetledi
Papawers & Poësie
Papawers & Poësie@Prewelend_·
Voel liewer seer voor jy niks voel nie, Sê liewer minder voordat jy niks bedoel nie.
Nederlands
1
61
40
0
Afrikaanse kinders. retweetledi
Tanya Jane
Tanya Jane@TJkoekemoer·
Vanaand kry al die "Ek mis jou" boodskappe my onder van mense wat veronderstel was om my te vergeet
Nederlands
0
4
5
0
Afrikaanse kinders. retweetledi
Mel_Lirieke♡
Mel_Lirieke♡@Mel_Lirieke·
En waar ek okal mag gaan. Sal ek altyd na jou verlang...
Nederlands
0
6
3
0
Afrikaanse kinders.
Afrikaanse kinders. @Afrikaans_ons·
Bind my met gedigte aan jou vas, pak drome vir my en jou in 'n ou leer tas.
Nederlands
0
9
5
0
Afrikaanse kinders.
Afrikaanse kinders. @Afrikaans_ons·
Ek sien die son opkom en gaan sak in jou oë en ek weet hulle het my verkeerd geleer. Daar is meer as een ding waarom 'n wêreld kan draai.
Nederlands
0
7
4
0