Deon Meiring

3.4K posts

Deon Meiring banner
Deon Meiring

Deon Meiring

@De0nMeiring

Sing en skryf liedjies vir @Glaskas, @dansdanslisa en myself Instagram: deonmeiring Bookings: [email protected]

South Africa Katılım Eylül 2010
1.1K Takip Edilen5.3K Takipçiler
Sabitlenmiş Tweet
Deon Meiring
Deon Meiring@De0nMeiring·
Minder berigte, meer gedigte.
Dansk
1
1
23
0
Babytjie
Babytjie@Micylaaa·
Any reccies of websites similar to Medium and WePresent. Looking for interesting, creative articles & ideas that will ✨inspire✨ me. Dankie!
English
4
0
1
0
Deon Meiring
Deon Meiring@De0nMeiring·
Weet Musk hy kan Twitter vir free kry in die App Store?
English
0
1
5
0
Deon Meiring
Deon Meiring@De0nMeiring·
Damn the man, save Vrye Weekblad.
English
0
0
1
0
Deon Meiring
Deon Meiring@De0nMeiring·
Besigheidsidee vir vandag: Lipstiffiestalletjies by verkeersligte.
Nederlands
0
0
0
0
Deon Meiring retweetledi
Die Blou Hond
Die Blou Hond@DieBlouHondTuis·
24 Junie #blouhond Hulle het al opgetree op rockverhoë & in sitkamers, by groot feeste & intieme etes. Al drie se penne skryf lirieke wat soek na maniere om die lewe eerlik te verwoord @Almerowel @De0nMeiring @Jako_Meyer bring nou daai liedjies teater toe vir #DieTeaterToer.
Nederlands
0
2
2
0
Deon Meiring
Deon Meiring@De0nMeiring·
Weet iemand dalk waar ek my grassnyer kan vat vir ’n padwaardigheidstoets? Want dis letterlik al wat ek kan volmaak deesdae.
Nederlands
0
0
2
0
Deon Meiring
Deon Meiring@De0nMeiring·
Help, die internet is te vinnig vir my.
Nederlands
0
0
2
0
Deon Meiring
Deon Meiring@De0nMeiring·
@jankieplankie_ As ek probeer om nuwe songs te record besef ek dat daar selfs skofte van grassnyers dwarsdeur die dag mekaar afwissel. Yuval Noah Harari het 'n kort geskiedenis van grasperke in Homo Deus se inleiding wat my heeltemal die konsep van grasperke laat betwyfel.
Nederlands
0
0
1
0
i would like to be excluded from this narrative
Dalk is ek net dom en verstaan ek nie hoe suburban living werk nie, maar hoekom is hier drie maal ‘n week tuindienste wat die grassny? Drie maal? Per week? Vir grassny?
Nederlands
3
0
4
0
Deon Meiring retweetledi
Jako Meyer
Jako Meyer@Jako_Meyer·
So amped om op die pad te gaan saam met hierdie manne!
Jako Meyer tweet media
Nederlands
0
2
3
0
Deon Meiring
Deon Meiring@De0nMeiring·
Wanneer jy die Wordle regkry, maar na die tyd die woord moet Google. #ekisafrikaans
Nederlands
0
0
2
0
Deon Meiring retweetledi
Rory Petzer
Rory Petzer@RoryPetzer·
I find it incredible how I am able to survive the last eight weeks of January on less than what I spent during the first eight seconds of December.
English
10
13
182
0
Deon Meiring
Deon Meiring@De0nMeiring·
Die Boland in Januarie. Wanneer jy deur jou weather app scroll asof dit TikTok is.
Nederlands
1
0
1
0