Pierre-Jacques Human
79 posts


Dankie @_Brendon17. Daar doen die bloubakkie weer sy ding @Fredjamesking @Len_Pretorius @Lombies1992 @Christiaan7M @Ricky145H
Nederlands

"@JouShow: Donderdag, 20h00 Die bekendste broer & suster in die land, @bobbyvjaarsveld & @KarlienVanJ kuier op die bank " @Lombies1992
Nederlands

"@TweetLlkeAGuy: My signature move is getting drunk before anyone can ask me to be the designated driver."@Len_Pretorius @_Brendon17 #mobiel
English

Na 1 300 km in Texas is die jooltoermobiel weer terug by die huis. Dankie @Len_Pretorius @_Brendon17 @Fredjamesking @Reinhardt_V
Nederlands
Pierre-Jacques Human retweetledi

We've been having it!! #Jooltoermobiel #memories @_Brendon17 @SpikkelsHuman @Reinhardt_V @Fredjamesking
English

@JLRSnyman "Almal skiet mis, maar almal skiet nie gereeld mis nie."-'n wyse jagter
Nederlands

@Len_Pretorius jy kry 2 tipe mense. Die wat in hom ry en die wat nie in hom ry nie. #onsisin #bierblikskud
Nederlands

@takkies4 Vroeg na bed en vroeg uitklim maak 'n seuntjie sterk en slim.
Nederlands

Die eenvoudigste tog bevredigendste drie-letter woord #slaag
Nederlands

@MarnusEngelbrec Dis goeie nuus. @AsJySing was ook topklas. Geniet hom môre aand.
Nederlands

Môre aand @AsJySing en Saterdag @AfrIsGroot. Daar is mos net een taal om te praat @KarlienVanJ @BokvanBlerkReal #landvanmelkenheuning#HANDE
Nederlands
Pierre-Jacques Human retweetledi

@SpikkelsHuman @Len_Pretorius dankie vir 'n top klas aand boys. 'n Aand vol quotes, goeie wyn, soetwyn en japonstories. #daggiesforlife
Nederlands

@_Brendon17 jy kan nie kantlyn toe skop as jy nie seker is dat jy die lynstaan gaan wen nie. #joolmobiel
Nederlands